Watermill Studio
Beskrywing
Die bergkothuis is ideaal vir paartjies en avonturiers en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. Daar is ook 'n dubbelopblaasmatras indien nodig. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, opwasbak, ketel, stoof, konveksie-plaat, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, en van die eienaar se ouma se resepteboeke. Die sitkamer het gemaklike rusbanke vir 8 asook 'n boekrak met boeke. Daar is 'n stoep met stoepmeubels, asook gratis WiFi.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Geen warm potte moet direk op kombuistoonbank geplaas word nie. Gebruik asb. die houtbord vir warm potte of panne.
Rook is in die eenheid verbode maar word wel op die die stoep toegelaat, en asbakkies word voorsien.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watermillstraat 16, Firlands Park, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom