Waters Edge 201

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Waters Edge 201 is 'n ten volle gemeubileerde en moderne selfsorgwoonstel in die kontemporêre Waters Edge-gebou in Century City. Dit kyk uit oor die Intaka-eiland en -kanaal. Waters Edge is reg langs die Canal Walk-winkelsentrum geleë.

Waters Edge 201 is 'n hoekwoonstel met slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamer, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorgdoeleindes en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en klein toebehore. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. In die sitkamer is daar 'n platskerm-TV met DStv en dit bied toegang tot 'n balkon met 'n uitstekende uitsig oor die see. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gratis kelderparkeerplek word voorsien. Die Waters Edge-gebou spog met 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

'n Bespreking by Waters Edge 201 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Portugees

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Waters Edge 201 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]