Waters Edge 219

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Waters Edge 219 is 'n selfsorgwoonstel op die rand van Intaka Island in Century City. Die woonstel is naby Canal Walk-winkelsentrum en bied 'n asemrowende uitsig vanaf die balkon wat uitkyk oor die bekroonde Intaka Island Natuurreservaat.

Die woonstel bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien- en tuimeldroër-kombinasie en 'n toonbank met stoeltjies. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV teen die muur met Netflix. Gratis WiFi word voorsien.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met stoepmeubels en 'n gasbraai. Die Waters Edge-kompleks is veilig en ideaal in die hartjie van opgewondenheid geleë. Canal Walk-winkelsentrum is 'n kort ent se stap, asook verskeie restaurante en die voortreflike Intaka Island.

Slaapplek

'n Bespreking by Waters Edge 219 sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Waters Edge 219 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R884 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]