LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waters Edge 615 by CTHA | LekkeSlaap
+18

Waters Edge 615 by CTHA

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanade-weg, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 720 R1 118 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Waters Edge 615 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in Milnerton, Kaapstad.

Die woonstel is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die sitarea wat slegs vir 2 kinders geskik is. Die en suite-badkamer met 'n bad en stort. Ander geriewe sluit 'n TV, DStv en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, stoof en oond in.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien, asook WiFi.

Doendinge in die area sluit swem, visvang, voëlkyk, wynproe en bergfietsry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Waters Edge 615 by CTHA sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Esplanade-weg, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 720
Vanaf R1 118
per nag (plek vir 4)
was R1 720
Vanaf R1 118
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esplanade-weg, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWAbN2wvmk0AYgl1dWwPwg7CfhP0N2zjvcAwNG4HLDtDv8vY9qo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 720, nou Vanaf R1 118  per nag (plek vir 4) Esplanade Road Century City 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.889668932454 18.510786436632
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!