Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Water's Edge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 45 resensies vir Water's Edge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johnny E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny E
Gesin met klein kinders

Great stay, great hosts and great views.

It was really a wonderful stay. The view from the house is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene E
Saam met vriende

Baie wonderlik.

Dit was wonderlik. Baie gelukkig gewees daar. Baie dankie aan die mense wat daar werk en eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roux V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roux V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is uitstekend en die woonstel is goed geplaas met alles wat jy nodig het binne stap afstand.

Ons het vir byna twee weke in die woonstel gebly met die see en strand op ons deurstoep. Die woonstel het alles wat jy nodig het. Skoon, netjies en baie gerieflik. Die gasstoof was 'n treffer, asook die sonkrag bystand en opwekking in die afwesigheid van krag. Die son dek bo die woonstel bied 'n pragtige uitsig oor die see en strand vir gaste en sluit braaigeriewe in. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons so gerieflik as moontlik te laat kuier en was baie aangenaam. Hulle diens was baie goed en ons kan met vrymoedigheid die plek aanbeveel vir toekomstige besoekers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gail B
Saam met eggenoot / lewensmaat

1 Minuut se stap na strand en meer!

Netjiese eenheid en behulpsame eienaars — goed toegerusde eenheid wat baie sentraal is, maar ook lekker stil is. Ideale blyplek om die Weskus te besoek en te ontdek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denise L

Nice.

Very relaxing and pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmerick V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig

Die verblyf is uitstekend. Ligging reg op die strand en loop om die hoek na winkels en restuarante. Lyk presies soos die foto's. Enigste onverwags is dat die eenheid teenaan die eienaar se woning is, amper soos 'n gastekamer met sy eie ingang/kombuis/leefarea so privaatheid is beperk. Ek stel voor jul bring dalk 'n skermmuurtjie op tussen die eienaar en woonstel vir gaste se privaatheid. Ook, die woonstel het nie see-uitsig uit die woonstel nie, maar wel van die dak af. Bed is snoesig, silverskoon, warm en die matras baie goeie gehalte. Haardroeër was beskikbaar. Kombuistoestelle soos koffiemasjien ens. beskikbaar en in goeie kondisie. WiFi goed gewerk. Alles in die eenheid is goeie kwaliteit en pynlik netjies en skoon. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Dit is regtig 'n pragtige plek en sal graag weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prima ligging, puik uitsig.

Gerieflike huis, als is daar wat nodig is, goeie ontvangs - sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareli V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli V
Gesin met klein kinders

Netjiese woonstel naby strand.

Die woonstel is netjies en aangenaam om in te bly. Kan die see sien en stap strand toe. Naby aan restaurante. Die gasvrou was behulpsaam met ons baba se benodighede. Ons het heerlik gebly en sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janene V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janene V
Gesin met klein kinders

Dit het gereën en was koud, maar steeds kon ons binne kaggel maak en die uitsig geniet.

Die huis is goed uitgelê en het alles wat jy nodig sou hê om jou verblyf te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noeline S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeline S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie vriendelik en gasvry. Baie netjiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie C
Gesin met tieners

Heerlik.

Luukse geriewe en 'n heerlike bed met die mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merle A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle A
Gesin met tieners

Heerlik.

Puik akkommodasie. Perfekte ligging. Baie vriendelike eienaars. 10/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda U - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie pragtige plek en fantasties geleë.

Die eenheid is so mooi toegerus met alles wat jy nodig het. Die winkels is loopafstand en Perly's restaurant is 3 huise weg. Op die strand geleë en die uistig op Schaapeneiland is pragtig. Baie dankie Bonita vir die gasvryheid en vriendelikheid. Ek wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jason S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason S
Saam met vriende

Very nice place with beautiful views!

The place was clean, Wi-Fi was good and the location was awesome! The hosts were friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Al wat kort is 'n skottelgoedwasser en 'n braai onderdak en 'n nuwe dartboard. Verder was als 100! Nie eers agtergekom as dit load shedding was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful accommodation, lovely hosts, amazing views and beach access.

We thoroughly enjoyed our stay. The hosts were warm and welcoming throughout. The accommodation was lovely, and the upper deck was lovely to watch sunsets on. There is direct access on to the beach, and restaurants are walking distance away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alec J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alec J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, relaxing and breathtaking.

We had a fantastic time at Water's Edge 1. I would recommend it to anyone for a holiday destination. We are definitely going again in the new year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilfried M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfried M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place.

Attention to detail 100%. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Ons was 'n gesin met ouma en oupa en ons 3 klein kinders saam. Die huis is reg op die lagoon gelee en kon ons ure om speel op die strand. Die braai area is goed beskut teen die wind en kan mens aande die mooi sonsondergange sien. Juanita en Mark het ons enige tyd gehelp as iets opgeraak het in die huis. Daar is ook klomp speelgoed vir die kinders en vir die grootmense is daar kanoes en duikgereedskap wat mens die lagoon mee kan geniet. Ons sal definitief weer kom, dit was baie lekker. Dankie Juanita en Mark.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Alles binne loopafstand. Vriendelike, gasvrye diens van Juanita en Marc.

Rustige, veilige dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marc U - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Amazing stay and walking distance to the beach and restaurants. The upper deck is a great place to relax and braai. Recommended and will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debra C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra C
Gesin met tieners

Bright and open, great views, ideally situated within walking distance of shops and restaurants.

Very clean, spacious, tastefully decorated, comfortable beds. Home from home. Could have stayed longer. Proximity to lagoon ideal for children to enjoy the amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lillian Marguerite V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillian Marguerite V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik op Lagune.

'n Skoon huis, vol natuurlike lig en digby die strandmeer. Die huis is uitstekend toegerus, die gashere is vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryke V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke V
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansiehuis met uitstekende ligging.

Negatiewe punte: Messe baie stomp, glas in badkamer gebars, een van die eetkamerstoele is gebreek, kryt by dartbord so-te-sê op, kort skottelgoeddwasser, mikrogolfoond se deur maak nie lekker oop nie. Positiewe punte: Uitstekende ligging, Heerlike huis, dartbord vir tydverdryf, lekker beddegoed,WiFi, Netflix, genoeg handdoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Regina E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlik!

Pragtig, privaat, rustig! Puik ligging teen die strand en naby restaurante en winkels. Alles in die eenheid is so gerieflik en getuig van fyn smaak. Die pragtige badkamer verdien spesiale vermelding! Baie tuis gevoel en ons verblyf terdeë geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome location.

The hosts Juanita and Mark go out of their way to make you feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha R
Gesin met klein kinders

Ideaal vir 'n gesin met kinders. Beste huisie op Langebaan.

Water's Edge was baie netjies en vol heerlike verrassings met ons aankoms. Ross het ons ontvang en altyd uit haar pad gegaan om ons met enige iets te help. So lekker om op die stoep te kon sit en die kinders op die strand te kan dophou. Restaurante is loopafstand met 'n uitsig oor die see. Die kanos het baie pret verskaf en die seuns het selfs visse gevang van die kano af. Water's Edge is 'n moet vir enige gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia G
Gesin met tieners

Juanita and Mark were superb hosts.

The small extras from fresh fruit to milk and tea, coffee etc. was highly appreciated! The place was super clean. Beautiful location. We will most definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Juanita en Mark was uitstekende gashere.

Die klein ekstras soos vars vrugte, melk en tee en koffie is hoogs waardeer! Die plek was superskoon. Pragtige ligging. Ons sal definitief terugkeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net die plek om jou battery te herlaai.

As jy wil rus is Water Edge net die plek vir jou. Met die strand aan die punt van jou tone, en 'n mooi uitsig

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow ! Op die strand.

Die selfsorg-eenheid is geleë op die strand in Langebaan in 'n privaat straat. Restaurante en winkels is om die draai. Pragtige woonstel met al die nodige om jou besoek gemaklik en gerieflik te maak. Gawe eienaars, Marc en Juanita wat omsien na jou welstand. Die vrugte, melk en vrugtesap word waardeer. Die detail waarmee die eienaars die eenheid gemeubileer het en klein ekstras is hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo G
Gesin met klein kinders

Fantasiese ligging en goeie diens.

Baie vriendelik, goeie diens en kan dit beslis aanbeveel vir gesinne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Orpha C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orpha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reg by die lagoon. By die water.

Dis 'n lieflike blyplek reg teen die lagoon. Sowaar op die rand van die water. Die detail is pragtig en alles is silwerskoon en modern. As privaatheid belangrik is (byvoorbeeld om soggens met pajamas op die stoep sit) moet ek noem dat die blyplek dan nie so privaat is nie. Die eienaars bly reg langsaan en respekteer privaatheid, maar hul funksioneer ook reg voor die woonstel. Pearly's is die beste restaurant. Ons was 2 aande in 'n ry daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, mooi ingerig, alles en meer wat jy benodig vir oornag!

Al was dit net een nag, het ons heerlik gebly. Die plek is mooi stylvol ingerig met alles wat jy nodig het en nog meer. Goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rory H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rory H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Awsome location. Very neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delightful Water’s Edge.

We stayed for two nights, which we thoroughly enjoyed. The location, the view and the facilities were all excellent and we would love to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig, baie aandag aan detail.

Ons was welkom ontvang deur ons gasvrou. Die blyplek is baie netjies en alles wat jy moontlik mag kort is daar. Rustig met die mooiste see-uitsig waarvan jy kan droom. Beslis 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika N
Gesin met tieners

Lovely, but too short.

We loved staying at Water's Edge. We visited Langebaan for a family wedding and therefor we did not have much time to really just stay and relax and enjoy the lovely unit and location. Juanita is so friendly. The unit is lovely. Clean, fresh and beautifully decorated and very well equipped. Lovely beds. Lovely coffee. What a lovely en-suite bathroom. Cute doggies. There is nothing that I can fault - I only wish we could have stayed longer, but we sure hope to go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue B

Wonderful accommodation - excellent taste!

Juanita has left no stone unturned when it comes to running a wonderful holiday let. Excellent location. Amazing decor. Just enough interaction. All the little extras were really appreciated. We loved it and will definitely be back - thanks Juanita!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike akkommodasie - uitstekende smaak!

Juanita het geen steen onaangeroer gelaat as dit kom by die bestuur van 'n wonderlike vakansiehuisie nie. Uitstekende ligging. Fantastiese dekor. Net genoeg interaksie. Al die ekstra's is opreg waardeer. Ons was mal daaroor en sal beslis terug wees - dankie Juanita!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Water's Edge se terugvoer

They were an absolute pleasure to host. Made themselves at home and comfortable before I arrived. Great to have guests feel so comfortable. Would welcome them back again and would recommend them to any other hosts.

Thank you for choosing Water's Edge.

Water's Edge
Jennifer V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A top notch stay in a prime spot.

A very modern and classy place with prime location on the Langebaan lagoon. Has all the necessary amenities and is a few steps away from the main beach and restaurant strip.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die beste plek is met 'n uitstekende ligging.

'n Baie moderne en stylvolle plek met 'n uitstekende ligging langs die Langebaan-strandmeer. Het al die nodige geriewe en is 'n paar tree van die hoofstrand en restaurantstrook af.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan M
Gesin met tieners

Op die strand en loopafstand van Pearlys.

Wonderlik ontvang deur Marc en baie behulpsaam, plek was ongelooflik netjies en skoon, die plek het alles in wat mens nodig het vir kort wegbreek. Nader aan die Langebaan lagoon kan mens nie kry nie, mooiste uitsig van die boonste dek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Water's Edge se terugvoer

Dear Christiaan and family,
You were a pleasure to host. You were great guests, friendly and great communicators. Thank you for leaving the apartment clean and tidy. I would happily recommend you to any other establishment.

Water's Edge
Jackie S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie S
Gesin met tieners

Uitsig is stunning en naby alles.

Huis is baie netjies en alles is beskikbaar. Stapafstand van alles en by die see. Eienaars is baie hulpvaardig en alles wat benodig is, is daar. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odette V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette V
Gesin met tieners

Wow, wow, awesome!

Die beste verblyf van ons hele vakansie. Mooiste plekkie reg op die see. Die uitsig is asemrowend! Die huis was netjies en goed ingerig vir 'n familie en het alles wat jy nodig het vir 'n vakansie by die see. Juanita en Mark was die perfekte gasheer en gasvrou. Julle is amazing mense. Dankie vir al die aandag wat julle aan ons gegee het. Die roeibote was vir seker 'n pluspunt en ons het die balkon baie geniet. Ons sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmé H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut waarde vir geld en pragtige plek en skoon.

Baie lekker, skoon en moderne plekkie en so sentraal, naby alles. Ons sal beslis weer daar bly as ons plek soek. Baie welkom gevoel. Soos my eie plek gevoel en heerlik warm geslaap. Dankie weereens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl E
Gesin met klein kinders

Comfortable and stunning location.

A comfortable and well appointed place to stay with kids, especially with the beach on your doorstep. Coffee, cookies, milk and fruit were very appreciated for that next morning's get up and go.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik en fantastiese ligging.

'n Gerieflike plek en goed toegerus om te bly saam met kinders, veral wanneer die strand op jou voorstoep is. Koffie, koekies, melk en vrugte was baie waardeer om die volgende oggend aan die gang te kom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Water's Edge se terugvoer

Dear Liezel and family,
It was a pleasure hosting this wonderful family, with lovely and friendly children. They were tidy and took care of the apartment. We would welcome them back anytime.
Kind regards, Juanita.
Water's Edge

Water's Edge
Lorna K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna K
Gesin met klein kinders

A breathtaking view with home-away-from-home accommodation.

The view, accommodation, cleanliness and feel of Water's Edge was spectacular! We where super sad to leave but will definitely be back soon! Juanita is such a friendly, helpful host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 140
R1 140 R1 026
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 140
R1 140 R1 026
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 140
R1 140 R1 026
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 106, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA256df8315212ca241e37d29e2c49a7ee529a33453e95b045b6d893577271e48c6f3175e7af576154b40b61c2bd3b47af2d50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 140 nouVanaf R1 026 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 106 Beach Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.092222222222 18.030833333333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem