Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Watersedge 22

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Watersedge 22
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elmarie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay. Wonderful view.

Our third stay in Watersedge. Always fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillippa A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillippa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely apartment. We had a view of the sea from every room.

Beautiful stay. We enjoyed our time there. The apartment was well positioned, with access to the beach and within walking distance to restaurants and shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joannes Greeve N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joannes Greeve N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect spot, clean, safe.

It was a lovely place to stay in Melkbosstrand, just near the beach in a quiet neighbourhood. We loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen C

Breathtaking and relaxing!

Our stay at this facility was awesome! Breathtaking views all around, from the ocean to the garden. Even though we didn't see the host, she provided us with all the info for booking in! The unit had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danel G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel G
Gesin met klein kinders

Mooiste uitsig met Tafelberg aan die een kant en die son wat sak in die weste.

Ons het baie lekker gebly. Albei kamers en die leefarea het baie mooi uitsig op die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen M

Hele ervaring van bespreking af was 'n plesier. Lieflike woonstel. Uitsig is pragtig.

Ekstra stel sleutels en kontrole sou baie help. Handdoeke in 2de badkamer is vreemd. Donkergrys en gevlek/gebleik. Koffie plunger is stukkend! Steeds lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucky M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucky M
Gesin met tieners

A clean, neat apartment with excellent views.

Clean, neat unit with excellent views. The apartment has everything you need for a comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky J
Gesin met klein kinders

Ons kon heerlik na die see luister en gemaklik slaap.

Absoluut pragtige, skoon plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo P
Gesin met tieners

Uitstekende ligging en goed ingerigte woonstel. Het al ons verwagtinge oorskry.

Uitstekende ligging en goed ingerigte woonstel. Het al ons verwagtinge oorskry. Ons sal definitief weer daar wil gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging met netjiese verblyf.

Baie netjiese plek. Lekker stil met baie mooi uitsig uit al die vertrekke. Goeie sekuriteit en veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig, goed toegeruste plek.

Alle navrae is onmiddellik beantwoord. Alles wat nodig is om sorgvry te kuier asof dit by jou eie huis is, is byderhand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S
Gesin met tieners

Asemrowende uitsig. Heerlik gebly.

Ons het heerlik gebly by Watersedge 22.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odelia W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odelia W
Saam met vriende

Epic.

Awesome views and everything is within walking distance. For 4 people it was value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Gesin met klein kinders

We had a wonderful time.

Beautiful view over the ocean overlooking Robben Island and Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Slegs as basis gebruik.

Daar is nie slaapplek by my ouers nie so ons het die plekkie as basis gebruik, maar meeste van die tyd was ons by my ouers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Caroline C
Gesin met tieners

It was ok.

The main bedroom window could not close completely which made the room very cold and unpleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 22 se terugvoer

Good morning Caroline, I absolutely understand that you were cold this weekend, the weather in Cape Town was terrible and I think all of us were cold. Hopefully, you have enjoyed the beautiful views from the apartment even with the bad weather as well as the late check-out which I love to give guests if possible. Kind regards. Carine

Watersedge 22
Juri E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juri E
Saam met vriende

Fantastiese diens, skoon en 'n beeldskone uitsig!

Watersedge was soveel meer as wat ons verwag het. Carline was fantasties, warm en vriendelik toe sy vir ons verwelkom het. Die geriewe was fantasties en die uitsig van die balkon af was indrukwekkend. Die hele ervaring was topklas, die woonstel is goed ingerig vir wat ons nodig gehad het, alles was skoon en netjies. Ek sal dit oor en oor aanbeveel! Definitief die geld werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalmte en rustigheid wat mens soek as jy vakansie hou.

Ons het die plek so geniet. Die uitsig is beeldskoon en die rustigheid het ons goed gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelly I - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly I
Saam met vriende

Very lovely place with good views.

Very nice staff. Perfect views and lovely place. With fire place inside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Die woonstel is baie modern en netjies. Dit is baie rustig in die woonstelblok en veilig. Die uitsig van die balkon was pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrissie M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrissie M
Saam met vriende

Beautiful views.

Beautiful views from every window.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine K

Ligging, ligging, ligging!

Ons kannie vir 'n beter ligging gevra het nie. Op die see, Tafelberg en Robben eiland in die agter grond. See uitsig by elke venster uit. Die woonstel is skoon, gemaklik en beskik oor als wat 'n mens benodig. Speeltjies en boeke is pluspunt gewees. Die kompleks is stil. Daar was wel 'n probleem met die yskas maar die gasvrou het dit baie goed hanteer, sy was heel tyd beskikbaar vir ons navrae en om dinge op te volg. Naby heerlike koffie winkels en restaurante. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Gesin met tieners

Lieflik.

Was wel onder die indruk dat die eenheid op die grondvloer is maar toe was dit op die 2de verdieping. Omdat ons van Johannesburg af gekom het, het ek nie 'n haardroër ingepak nie en het wel een gemis. Sou graag 'n spieël in die hoofslaapkamer wou hê en dat daar handvatsels op die badkamerdeure in die binnekant kon wees want dit was biejtie ongemaklik om elke keer oop en toe te stoot en nie jou vingers vas te knyp nie. Die kombuis gereedskap was nie baie skoon nie en ek moes alles oor was. Maar dis alles kleinighede wat maklik uitsorteer kan word. Verder is dit 'n lieflike eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsay S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay S
Gesin met tieners

Location, location, location!

Amazing views of the ocean and Table Mountain from every room in the apartment!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G
Gesin met tieners

Wat is mooier as 'n uitsig op Tafelberg?

Gerieflik, veilig, ideale ligging. Ons sal graag weer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Japie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Baie gerieflik. Baie ontspannend en wonderlike omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albe S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging.

Goeie wegbreek plek met uitsig op Tafelberg, reg by die see en goeie restaurante binne loop afstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V
Gesin met tieners

Heerlik en beste ligging.

Ligging was perfek! Baie mooi plek, kan net meer aandag gee aan skoonmaak en daar is net trappe, so dit is nie geskik vir ouer mense of mense met baie bagasie. Verder was dit baie nice!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcelle M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle M
Gesin met tieners

Absoluut die moeite werd!

Dis ongelooflik om die see te kan sien selfs al maak jy kos in die kombuis. Binnebraai is 'n wenner. Regtig 'n plek vir vrede en rus! Was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisha L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisha L
Saam met vriende

Beyond perfection.

We stayed for 2 nights and it was amazing! The place was clean and very beautiful indeed. It is situated on the beach and has amazing views from the lovely balcony and through each and every window. The unit was cosy and had everything we needed. It made us want to stay longer, will definitely recommend this place to anyone looking for a luxurious but cosy stay. It is also walking distance from the shops and restaurant which is a plus. It was indeed value for money and will most certainly go back. Carine was also very friendly and gave us all the assistance we needed! I rate this place a 10/10 as it had everything we wanted and more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 22 se terugvoer

Dear Marisha,

Thank you for the beautiful review. I am glad you have enjoyed your stay.

Kind regards,
Carine

Watersedge 22
Jannie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jannie V
Saam met vriende

Absoluut teleurstellend.

Die plek is vuil. Die storte het gestink en was baie vuil, ons het dit skoon gemaak. Onder op die teëls waar die stortdeur toemaak was ‘n dik slym-laag, duidelik weet niemand hoe, of het die wil om dit skoon te maak nie. Vir die dreine het ons skoonmaak, en ontsmettingsmiddels gekoop en eers na die derde dag het dit begin beter ruik. Die plek word geadverteer dat daar braai geriewe is. Dit is ook op die fotos te sien op die webblad, maar dit is so vuil geen ordentlike mens kan dit gebruik nie. Sies. Toe soek ons ‘n kers toe die krag afgaan. Geen voorsiening hiervoor nie. Al wat ons vind is laaie en hout kiste vol allerhande gemors. Papiere, gordyn brackets ens. As die plek bedoel is vir gaste moet gemors verwyder word. Die plek (meubels) is oud en afgeleef. Banke is alles toegegooi met lappe of komberse, dis ongemaklik. In die slaapkamer met die dubbelbed het die houtkassie se blad los gehang. Het maar self vasgeplak. Broodrooster werk nie meer behoorlik nie, te stadig. Sit met uitgedroogde brood eerder as geroosterde brood. In hoofslaapkamer met dubbelbed maak die hangkaste se deure nie behoorlik toe nie. Geen gaste-inligtingsblad vir bv. hoe kluis werk sodat dit gebruik kan word nie. ‘n Mens verwag met alle redelikheid dat sulke goed (redelik) reg behoort te wees en dat dit nie nodig moet wees om daaroor te kla nie. Boonop is dit onaangenaam vir die vroulike gaste om daaroor te kla. Ons sal bloot nie weer van Watersedge 22 gebruik maak nie en ook glad nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 22 se terugvoer

Goeiedag

Ons neem kennis van u ongelukkigheid, baie jammer dat u dit nie die eerste dag aangemeld het nie aangesien u vir 'n week gebly het kon ons op dag 1 alles uitgesorteer het na u wense.

Selfs toe ek persoonlik met u gesels het was ek geensins bewus van enige ongelukkigheid nie.

Vriendelike groete
Christa

Watersedge 22
Jan M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Gesin met tieners

Was rustig en vol vrede.

Sommige van die ligte wou nie werk nie. Daar was ook 'n ongelooflike dreinreuk in die 2de slaapkamer. Behalwe dit was dit baie lekker by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oursula L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oursula L
Besigheidsreis

Dit was fantasties.

Die plek was baie netjies en groot genoeg vir my en my kollegas. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer kom. Carine was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alice O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike eenheid met uitsig op Tafelberg en see. Prysloos!

Eenheid puik toegerus met skitterende geriewe. Uitsig oor see en op Tafelberg dra by tot totale rustigheid, wat uiters belangrik was vir hierdie drie vaal Gautengers!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erick C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erick C
Gesin met tieners

Eenheid het 'n pragtige uitsig, skoon en goed toegerus.

Die woonstel is volledig toegerus, skoon, het 'n pragtige uitsig en die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suryn Z - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suryn Z
Saam met vriende

Pragtige uitsig, heerlike verblyf en puik gasvrou!

Ons het 'n heerlike naweek by Watersedge 22 gehad! Alles waj jy kan nodig kry is daar, die plekkie is heerlik ingerig en het 'n pragtige uitsig. Ons kom definitief weer

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Telani G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telani G
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Baie lekker, vol toegeruste woonstel. En naby alles! Sal verseker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco G
Gesin met tieners

Amazing apartment with a stunning view, more like a home than a self-catering apartment.

It was a wonderful apartment, full DStv, clean white linen and furnished more like a home than the normal catering apartment. We would definitely recommend it to anyone looking for a place to feel at home while enjoying the wonderful view of Table Mountain and Robben Island. We loved every moment and staying one or two evenings in the apartment was great with the indoor braai and full DStv. Really nice place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 22 se terugvoer

Thank you, Jaco
I am so glad to you have enjoyed your stay.
Kind Regards,
Carine

Watersedge 22
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan Melkbosstrand, Watersedge No. 22, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3c21a5a1f000fc1c15d173037596b82d5fb6a528a209d3c21505cfdbbc417c28df332b217fb8799ba8fd3868867fcebfa88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 1st Avenue Melkbosstand Watersedge No. 22 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.731714004664 18.435700521496