Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterside on Le Bonheur

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Waterside on Le Bonheur
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lizane V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizane V
Gesin met tieners

Heerlik!

Ons het baie lekker gebly. Mooi uitsig. Rustig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel Zietsman K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Niel Zietsman K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

Very nice location and room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selma K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma K
Saam met vriende

Central location, friendly hosts, lots to do, comfortable, clean accommodation.

Self-catering with air conditioning, a must in 41°C heat, a pool and a portable clothing drying rack. These sorts of details are important when travelling. Beautiful views over the lake toward Paarl, and the accommodation itself had everything we needed. The hostess was superb and made sure we had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca N

Lovely.

Was lovely, would definitely recommend to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra G
Saam met vriende

Heerlike kuier in rustige omgewing omring deur wynlande.

'n Heerlike wegbreek in 'n rustige omgewing met pragtige uitsig. Goed toegeruste, ruim eenhede. Braaigeriewe reg langs die dam is 'n bonus. Dankie vir jou vriendelike gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plek.

Baie lekker gewees, net te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Gesin met tieners

Kuier saam met gesin.

Baie netjiese verblyf. Hulpvaardige en vriendelike personeel. Mooiste uitsig. Kinders het geswem, boot gery en vis gevang. Ons kon lekker buite braai saam met die gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice D
Saam met vriende

Ontspanne, beeldskone natuur, heerlike verblyf.

Ons het baie lekker gebly, dit was baie mooi skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liza N
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld.

Het baie lekker gebly. Plek was baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magna V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan en gerus. Ons het 4 aande in eenheid A1, die Uil-eenheid gebly en heerlik gerus. Dit is 'n baie lekker ontspanplek. Die eenheid is netjies en het alles wat nodig is om die verblyf lekker te maak. Die groot boom het heerlike koelte verskaf en die uitsig van ons stoep is pragtig.

Die diens van die personeel is baie goed. Ons het die oggend voor ons vertrek heerlik ontbyt by die restaurant geëet. Die ligging is uitstekend, naby Paarl en Franschhoek en al die lekker wynplase en eetplekke. Die stukkie grondpad na Le Bonheur is goed. Ons het met 'n klein huurmotortjie gery en geen probleme ondervind nie en aanwysings na Le Bonheur was baie goed. Ons het heeltyd veilig gevoel en baie lekker geslaap en gebly. Sal Waterside on Le Bonheur beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine H
Gesin met klein kinders

Baie lekker en vriendelik en baie gasvry.

Baie mooi uitsig. Vriendelike en goeie diens. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyn W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting.

Beautiful views. Delicious pizza.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia D
Saam met vriende

Fantasties.

Was bitter lekker. Bitter lekker geslaap. Linne was die sagste ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola P
Saam met vriende

Great stay in a beautiful area.

Lovely touches like plunger coffee and rusks. Chocolates on our pillows. Beautiful rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel H
Gesin met klein kinders

Meer as wat ons verwag het.

Ons was aangenaam verras met wonderlike verblyf, mooiste uitsigte en klein onverwagse bederfies, lekker swem, roei op die dam en visvang. Sal dit ten hoogste aanbeveel, veral met jong kinders, eindelose vermaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M
Gesin met klein kinders

Rustige omgewing met pragtige uitsig.

Ons het 2 eenhede bespreek sodat daar genoeg spasie is vir ons kinders (hul eie kamer en badkamer). Ons is baie vriendelik ontvang en moeite is gedoen om seker te maak ons het alles wat ons nodig het. Ek dink daar kan dalk aandag gegee word aan die onderhoud/netheid van die oprit soos mens inry na die ingang van die restaurant. Verder was alles beskikbaar en gerieflik vir ons 1 aand se oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen Y - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helen Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Host very inviting.

Stayed overnight as attended a wedding close by. Met all our needs. Host very welcoming and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beauty of a location.

Such a great location and lots of beautiful spaces.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trixi J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Trixi J
Saam met vriende

Delightful apartment adjacent to the restaurant and shop complex - very quiet at night.

The apartment has everything that one needs and is creatively decorated and styled. The design of the shower curtain could be vastly improved as the water runs down the curtain onto the floor. Nevertheless, we enjoyed the evening and will definitely return. The staff was most kind and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterside on Le Bonheur se terugvoer

Thank you for rating us Trix! We appreciate your positive feedback and suggestion.

Waterside on Le Bonheur
Chris T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T

Baie lekker gebly.

Lekker rustig, mooi uitsig oor die dam, skoon eenhede, braaigeriewe, en met Babylonstoren net om die draai. Lekker stap by die dam. Ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elana C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana C
Gesin met tieners

Gerieflik en netjies.

Dit was presies wat ons nodig gehad het vir ons 2 nag verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense en bitter mooi plek.

Lekker gebly by julle, dankie vir die ekstra bederf op die bed! Was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Filip K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Filip K
Gesin met tieners

Nice location, close to nice towns, excellent view.

See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabella M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella M
Saam met vriende

Mooier as foto’s. Personeel vriendelik en uit hul pad gegaan om alles in eenheid vir ons perfek voor te berei.

Asemrowende natuur en eenhede. Maak nie saak wat die aard van jou verblyf behoefte, romantiese wegbreek, gesin of besigheid, jy sal tevrede wees. Dankie aan die besonders vriendelike personeellid wat ons eenhede vir ons voorberei het, ongelukkig jou naam vergeet, jy is ware omgee mens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ankie W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankie W

Pragtige uitsig met plaasatmosfeer.

Dankie vir 'n lekker tydjie by julle. Pragtige, skoon akkommodasie en pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterside on Le Bonheur se terugvoer

Baie dankie en ons hoop om jul weer hier te ontvang!

Le Bonheur groete
Alzette

Waterside on Le Bonheur
Deani V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deani V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, netjies, rustig.

Baie lekker gebly en wakker geword saam met die hoenders wat kraai. Lekker sentraal tussen mooi wynlandgoed! Sal vir seker aanbeveel, ook goed ingerig vir 'n hele naweek se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, rustig, met uitstekende diens.

Ons was vir 'n troue in die area, en Le Bonheur was een van die meer bekostigbare akkommodasie in die ronde, so ons het nie te veel verwag nie, maar was baie goed verras. Dit is baie mooi, met 'n gesellige en rustige atmosfeer, en die diens is uitstekend, 24/7 beskikbaar. Ons sal dit definitief aanbeveel en weer daar gaan bly vir 'n wegbreek! Die enigste negatiewe kommentaar wat gelewer kan word is dat die steenpad nie lekker saam met ons motor gewerk het nie, 'n bakkie of SUV sal seker beter doen, en ons was nie 100% seker oor veiligheid nie, maar het glad nie onveilig gevoel deur die nag nie. Die betaling het ook glad verloop en die restaurant is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon R
Gesin met klein kinders

Lovely establishment.

Lovely place, would have loved to stay longer.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike instansie.

Lieflike plek, ons sou graag langer wou bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met groot verwagting uitgesien na 'n rustige naweek, maar ongelukkig word daar 'n braaiboma uitgehuur elke dag tot 17:00.

Dit laat toe dat lawaaierige dronk studente partytjie hou, musiek maak, vloek en swem in die gaste se swembad. Le Bonheur se natuurlike omgewing is baie mooi en dis hoekom ons daar geboek het volgens die webtuiste se advertensie. Toe ons daar aankom, lyk die kamer waarin ons gaan Visarend 2B heeltemal anders as die foto's (a far cry from it). Die braaiboma voor die gaste-eenhede word uitverhuur Vrydae en Saterdae deur die dag aan lawaaierige student met harde musiek en kru taal tot 17:00. Daarna kom die personeel se kinders swem in die swembad reg voor die eenheid, en word daar gegil en baljaar tot weet nie watter tyd. Ons het gegaan vir ons huweliksherdenkingsnaweek en wat rustig en romanties moes wees, was werklikwaar 'n groot groot teleurstelling

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanrie L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanrie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi!

Die dekor is baie mooi en Visarend waar ons gebly het is ten volle toegerus vir selfsorg-doeleindes. Die eenheid het ook 'n lieflike uitsig oor die dam. Kan dit aanbeveel om hier oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaasatmosfeer naby die stad.

Stil en rustige wegbreekplek. Ons sou langer bly as ons kon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shani W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani W
Gesin met tieners

Absoluut fantasies sal beslis weer hier gaan bly.

Ons kon nie vir meer gasvryheid gevra het nie. Die dame wat ons gehelp het, het uit haar pad gegaan om ons te help. Die akkommodasie was skoon en die ligging is pragtig. My kinders het hulle self terdeë geniet, en ek die plek regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterside on Le Bonheur se terugvoer

Dankie vir jou aanbeveling Shani, ons sien uit daarna om julle weer hier te ontvang.

Waterside on Le Bonheur
Edzard J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edzard J
Saam met vriende

Excellent value.

Excellent value for money and lots of space in the rooms and living areas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Waterside on Le Bonheur se terugvoer

Thank you for sharing your positive experience.

Waterside on Le Bonheur
Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Le Bonheur Waterside, Babylonstorenweg, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJmUk3Y1mB4Lm0yh8Jz6nSuIj8lHucFw4OLwdNefycrXK55GhGa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Le Bonheur Waterside Babylonstoren Road 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.818572062646 18.945944476721
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem