Watersideliving - Dolphin Bay 03

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dolphin Bay 03 bied gehalte-verblyf in die gewilde vakansiebestemming, Jeffreysbaai. Die eenheid is ideaal vir gesinsvakansies en ook vir branderplankryers wat die wêreldbekende branders wil trotseer.

Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers en die eenheid is op die tweede vloer geleë. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die leefkamer, wat ideaal is vir kinders. Daar is ook 'n TV met DStv. Die kombuis is toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n ontspanne selfsorgvakansie. Daar is 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en wasmasjien.

Gaste het toegang tot 'n Weber-braai en veilige parkeerplek.

Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en direkte toegang tot die strand.

Slaapplek

'n Bespreking by Watersideliving - Dolphin Bay 03 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Watersideliving - Dolphin Bay 03 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za