Watersideliving - The Astons 14

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Watersideliving - The Astons 14 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks in Astonbaai. Die kompleks is teen die strand en die woonstel bied 'n asemrowende uitsig.

Dié woonstel is op die grondverdieping, het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n tweede badkamer met 'n bad.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser in. Die leefarea het 'n TV met DStv. Daar is 'n patio buite met ingeboude gasbraaigeriewe. Gaste kan 'n pragtige see-uitsig van die braai-area af geniet.

Die kompleks het 'n swembad en gaste kan oor die grasperk stap na die strand toe.

Slaapplek

'n Bespreking by Watersideliving - The Astons 14 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Watersideliving - The Astons 14 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 475 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za