Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Canals 05

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston Place, The Canals-kompleks, Marina Martinque, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 580 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Canals 05 is 'n selfsorg-duplekswoonstel in die veilige The Canals-kompleks in Marina Martinique. Die woonstel skuil in 'n stil area met 'n uitsig oor die waterweë van die marina.

Die luukse woonstel is elegant versier en het slaapplek vir 6 gaste. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook 'n deur wat na 'n balkon met 'n uitstekende uitsig lei. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het 'n platskerm-TV met DStv en 'n deur wat na 'n dek met ingeboude braaigeriewe en 'n uitsig oor die see lei. Daar is geen motorhuis. Gaste parkeer op parkeerplek nommer 5 in die parkeerarea oorkant die motorhuisdeur en op die plaveisel langs die kompleks.

Die Marina Martinique-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad waar gaste lekker kan afkoel. Daar is ook 'n klimraam en speelarea vir kinders by die strand naby die eenheid.

Slaapplek

’n Bespreking by The Canals 05 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir The Canals 05
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 127

Jaar gelys 12

Ligging

  • Kingston Place, The Canals-kompleks, Marina Martinque, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Canals 05 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 580
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 580
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston Place, The Canals-kompleks, Marina Martinque, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEremeiMZUYJHOA2c1zaWQXpUOFv3yOfHhPnFFo6Rc9XLmiD9MP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Kingston Place The Canals complex 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.07525994058 24.913531714294
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem