Watersideliving - The Nautilus 01

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Nautilus 01 is in die gesogte Jeffreysbaai op die Blouvlagstrand geleë en bied akkommodasie wat ideaal is vir jou volgende gesinsvakansie met die mooiste uitsig oor die strand.

Die verblyf bestaan uit 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 2 badkamers, elk met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het gemaklike banke insluitend 'n slaapbank wat 2 kinders kan akkommodeer. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale.

Daar is 'n groot balkon met stoepmeubels en 'n ingeboude braai.

Slaapplek

'n Bespreking by Watersideliving - The Nautilus 01 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Watersideliving - The Nautilus 01 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 475 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za