Pennington Akkommodasie by Watersong | LekkeSlaap
+11

Watersong

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Piet Retieflaan 1, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Watersong is in 'n rustige woonbuurt in die kusdorpie Pennington geleë en dit bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis met 2 dubbelkamers. Die gastehuis is omtrent 900 meter van Pennington se hoofstrand af en ongeveer 2 kilometer van Selborne Gholfklub en Umdoni Gholfklub af geleë.

Die 2 dubbelkamers het Franse deure wat toegang bied tot 'n tropiese tuin met 'n swembad waar gaste kan afkoel en ontspan. Die eerste slaapkamer bevat 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en sitarea. Die tweede slaapkamer beskik oor 2 enklebeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie kamers is nie selfsorg-kamers nie.

Daar is parkeerplek van die straat af asook tee, koffie en beskuit beskikbaar. Die tuin is die ideale plek om voëltjies dop te hou en gaste kan ontbyt by een van die plaaslike restaurante geniet. Let asb. dat daar 'n groot hond op die perseel is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Watersong
Netheid
3.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Piet Retieflaan 1, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Watersong het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Piet Retieflaan 1, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkMGQ1OTUxLWZlZjYtNDVkNC1iOTBiLTVmZTU1NDk2NmZhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 1 Piet Retief Lane Pennington 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-19:00 11:00 -30.384506409269 30.686255657672
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za