LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waterstone J101 by CTHA | LekkeSlaap
+23

Waterstone J101 by CTHA

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstone Square, Century City, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 382 R898 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Waterstone J101 by CTHA is in Century City naby Canal Walk en die MyCiti-bushalte.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers een met 'n koningingrootte-bed en die ander een met 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien, droër, breekware en eetgerei toegerus. Gaste kan WiFi teen ’n ekstra bedrag kry.

Die oopplan-eetarea en -sitarea lei na ’n dek met die mooiste uitsig oor die kanale en op die berge in die verte.

Gaste kan op die stoep ontspan en die sonsondergang agter Seinheuwel dophou.

Slaapplek

’n Bespreking by Waterstone J101 by CTHA sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 6 resensies vir Waterstone J101 by CTHA
Netheid
3.7/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Waterstone Square, Century City, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waterstone J101 by CTHA het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 382
R1 382 R898
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 382
R1 382 R898
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstone Square, Century City, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25689a7f176f9678f13b10121b65e497a0e240a73d6ed0fa0ec05de06fab89f7de83eab1e41c99d88db77429cfae42d9f466?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 382, nou Vanaf R898  per nag (plek vir 4) 6 5 1 4 Waterstone Square Century City 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.8880429 18.5136667
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem