LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Waterval Country Lodge | LekkeSlaap
+26

Waterval Country Lodge

  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Tulbagh-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 357 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Waterval Country Lodge is al sedert 1994 oop en skuil aan die voet van die Obiquaberg met 'n uitsig oor die Witzenbergvallei en die natuurskoon om dit. Die lodge is ideaal vir 'n gesinswegbreek en bied toegang tot voetslaanroetes, bergfietsroetes, georganiseerde doendinge vir die kinders, pieknieks en vele meer. Die historiese dorp Tulbagh is net 8 km weg en daar is bekroonde wyn en olyfolie binne 10 minute se ry van die lodge af.

Waterval is op 40 hektaar geleë en grens aan die Waterval Natuurreservaat met 'n pragtige waterval en natuurlike swemgate net 10 minute se stap weg.

Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorg-lodge met 4 slaapkamers en 2 pragtige B&B-kamers wat na die tuin front. Al die en suite-kamers is gerieflik ingerig en het lugversorging, koninggrootte-beddens, linne en handdoeke. Gaste het toegang tot alles wat die eiendom bied, insluitend piekniekmandjies op versoek, voetslaanroetes, doendinge vir die kinders, die swembad en vele meer.

Pieknieks word op die watervaldek of op talle plekkies langs die stroom aangebied. Daar is lekker doendinge vir die kinders en die lodge bied konferensiegeriewe, spanbou-aktiwiteite en 'n trou-venue.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Waterval Country Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Ou Tulbagh-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waterval Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 357
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 357
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Tulbagh-weg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA711d1eaf9faf5ff7b9a5d793ca9e80e4d9d851282b7de7357c81b6067ed661985f89322dc2955ba95460c929b4497add98c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 357  per nag(plek vir 2) 2 5 1 5 Old Tulbagh Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.346394565186 19.111301922615
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!