Vrystaat Akkommodasie by Waterval Gasteplaas | LekkeSlaap
+13

Waterval Gasteplaas

7 resensies
Selfsorg
Kolgans
Vanaf R500
per eenheid
Beskrywing

Kolgans is aan die oewer van die Valsrivier met pragtige uitsigte oor die water en het sy eie privaat dek en braai-area. Binne is daar 2 dubbelbeddens, 'n enkelbed en 'n groot kombuis. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kolgans is 'n entjie van die ander chalets af en bied meer privaatheid indien jy dit verkies.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg Linne ingesluit

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hamerkop
Vanaf R500
per eenheid
Beskrywing

Dié eenheid is 'n entjie van die hooflapa af en is onlangs opgeknap met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 1 dubbelbed en 3 enkelbeddens, asook 'n klein kombuisarea en stoep wat oor die rivier uitkyk.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg Linne ingesluit

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R500
per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterval Gasteplaas, Steynsrus, 9515, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhNjU3MmRlLTE1ZTYtNDMwNy05ZGYwLTIyNjY5ZDJmNTE3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 5) 7 5 1 4 Waterval Gasteplaas Steynsrus 9515 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.777430336572 27.607929110527
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za