Waterval Self-Catering Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Waterval Self-Catering Lodge is 18 km buite Krugersdorp in Tarlton.

Verblyf word in 6 ateljeewoonstelle gebied met slaapplek vir 2 gaste in elke woonstel. Elke woonstel het 'n kombuis, slaaparea, sitarea en 'n en suite-badkamer. Elke kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die badkamers het 'n stort en 'n bad.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, waskamer, braaigeriewe en 'n boma in.

Die lodge is 12 km vanaf die Wieg van die Mensdom, 39 km vanaf Lanseria Lughawe, 13 km vanaf Sterkfonteingrotte en 32 km vanaf die Wondergrotte.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Waterval Self-Catering Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za