LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Serendipity Townhouse Knysna | LekkeSlaap
+17

Serendipity Townhouse Knysna

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunvalley-rylaan 1, Waterways Village-kompleks, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Serendipity Townhouse Knysna is in Costa Sarda in Knysna geleë. Verblyf is beskikbaar in 'n meenthuis met selfsorggeriewe en 'n privaat tuinkamer. Let daarop dat daar 'n aantal trappe is wat na die eenhede lei.

Die Serendipity Townhouse het 2 slaapkamers vir 4 gaste en het 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is het 'n koningingrootte-bed en het 'n oopplan-uitleg wat na die sitarea lei. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en albei kamers deel die aparte volledige badkamer. Die meenthuis het ook 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en TV met Netflix. Buite is die sonnige stoep aan die voorkant, asook 'n koel balkon met 'n gasbraai.

Die tuinkamer het 'n privaat ingang en dek en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV met 'n eksterne hardeskyf met flieks, asook basiese verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, eetgerei en breekware, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe insluit. Daar is 'n vuurput in die tuin.

Dit is sentraal geleë aan die Tuinroete, en dit is net 5 minute se ry vanaf die middestad van Knysna of die Waterfront.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Sunvalley-rylaan 1, Waterways Village-kompleks, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunvalley-rylaan 1, Waterways Village-kompleks, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1NDEzYzg2LThlZWYtNGQ0NC1iYzU3LTM5YjU3NmE0YmM0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) Sunvalley Drive, 1 Waterways Village Complex Costa Sarda 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.038488543348 23.063745606152
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!