Wave Song

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wave Song is in die ouwêreldse kusdorp Oesterbaai in die Oos-Kaap geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby die strand, winkels en restaurante.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers met 'n dubbelbeddens en en suite-badkamers.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n aparte waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n binnebraai-area en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Die leefarea en hoofslaapkamer bied toegang tot 'n dek met see-uitsigte.

Die huis het 'n pool-tafel, tafeltennisblad en 'n gastetoilet.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Wave Song sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wave Song gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 420 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za