Waverley Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid is in die vreedsame woonbuurt Waverley geleë en is ideaal vir vakansiegangers wat die omgewing besoek of wat op pad is na een van die ander provinsies in Suid-Afrika.

Die eenheid het 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n leefarea en kombuis. Die slaapkamer is elegant versier en het 'n dubbelbed. Die badkamer beskik oor 'n stort, toilet en wasbak. In die leefarea is daar 2 slaapbanke vir kinders. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, stoof, yskas, eetgerei en breekware. Die leefarea lei na 'n patio met braaigeriewe op versoek.

Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Waverley Inn sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Waverley Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za