Waves
Opsomming van Resensie
Annette J V - Jan 2019
Algehele gradering
Ons het so lekker gekuier.
Waves se terugvoer
Dankie dat jul by ons gebly het en ons is so bly julle het lekker gekuier. Ons sien uit om jul weer te verwelkom. Onthou ons buite seisoen tariewe is baie laag. Baie trappe beloon die oog met 'n pragtige uitsig oor Stilbaai en die branders wat so inrol of hoe? Ons wens julle 'n wonderlike 2019 toe.
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Stille Heuwels-straat 24, Stille Heuwels-kompleks in Muirstraat, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom