LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Weaver Place | LekkeSlaap
+27

Weaver Place

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Weaver Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
David V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap.

Baie professioneel en hulpvaardig.

Weaver Place se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer David, kom kuier gou weer! Ons waardeer gaste soos julle.

Weaver Place
Joost H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joost H
Enkelreisiger

Skoon, goed toegerus, vriendelike ontvangs.

Gebruik vir besigheidsoornag. Baie goed toegeruste geriewe, vriendelike ontvangs en volledig toegeruste woonstel. Uiters netjies en skoon, baie veilig ook vir parkering. Baie mooi en rustige omgewing.

Weaver Place se terugvoer

Goeie dag Joost,

Baie dankie vir die vriendelike komplimente. Dit was 'n plesier om u te huisves en ons hoop om u binnekort weer terug te hê.

Weaver Place
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waeverstraat 18, Vlaminkvlei, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNWQ1NzNiLTQ4NDgtNGVkYi1hNzY2LTFkMTQxZWZjNzIyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 18 Weaver Street Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -33.83162 18.49399
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem