LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Weaver Place | LekkeSlaap
+27

Weaver Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waeverstraat 18, Vlaminkvlei, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Weaver Place is ’n lieflike selfsorgwoonstel in die voorstad Vlaminkvlei in Bloubergstrand, Kaapstad geleë. Bloubergstrand is bekend vir pragtige uitsigte op Tafelberg en die middestad is net 5 minute se ry ver.

Weaver Place het slaapplek vir 3 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuisie, -eetarea, en -leefarea. Die slaapkamer is op die boonste verdieping en het ’n koningingrootte-bed. Dié kamer lei na ’n onderdakdek met meubels en sonstoele.

Onder is die badkamer, kombuisie, eet- en leefarea. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg met ’n tweeplaatstofie, oond, mikrogolfoond, yskas, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ’n ronde etenstafel met stoele vir 4. Die sitarea het ’n slaapbank waarop 'n derde gas kan slaap, 2 stoele, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, ’n DVD- en CD-speler. Braaigeriewe is beskikbaar.

Vir gaste wat ’n blaaskans van die kookpotte verlang, is daar verskeie restaurante en verskillende plaaslike en internasionale kookkuns slegs 3 km vanaf Weaver Place. Ons beveel graag 'n paar van ons persoonlike gunstelinge in die area aan.

Slaapplek

’n Bespreking by Weaver Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Grieks
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Blaaibord

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Weaver Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Waeverstraat 18, Vlaminkvlei, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weaver Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waeverstraat 18, Vlaminkvlei, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNWQ1NzNiLTQ4NDgtNGVkYi1hNzY2LTFkMTQxZWZjNzIyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 18 Weaver Street Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -33.83162 18.49399
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem