LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Weavers | LekkeSlaap
+15

Weavers

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Weavers
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hannelie E - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel in die Karoo

Wat 'n oulike plekkie in die klein dorpie Steytlerville. William en Elmarie het ons met soveel gasvryheid ontvang. Beurtkrag sou die aand 7 uur begin. Hulle het vooraf soveel moeite gedoen en die hele aand was daar vir ons voldoende lig binne en buite die eenheid beskikbaar. Die eenheid is nuut oorgedoen. Ons het ons kuiertjie afgesluit met 'n boere-ontbyt. Welgedaan. Ons gee julle vyf sterre!

Weavers's terugvoer

Baie dankie Hannelie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te hê en ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Weavers
Jeanette N - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars baie vriendelik en gasvry.

Die plekkie is goed geleë. Baie netjies en skoon. Sal beslis weer daar bly as ons in Steytlerville is.

Weavers's terugvoer

Baie dankie Jeanette. Dit was vir ons (en vir Lily) 'n voorreg om julle as gaste te hê.

Weavers
Hans-richard S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans-richard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is baie gerieflik en baie skoon en netjies.

Daar is ook baie plek om buite te sit.

Weavers's terugvoer

Baie dankie. Dit was baie lekker om julle hier te hê.

Weavers
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weitz Strasse 3, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea0d091f652f6307e8ad6662b509b5355667134bbb4b1b842d971a39a6492bc72132c62c14f4b17e8d62f9a27b154224e92d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 3 Weitz Strasse Steytlerville 6250 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.3303769 24.3460239
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!