Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Webersburg Estate

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mr F W Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Webersburg Estate
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Jacques B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B

Prentjiemooi.

Ideale ligging met fantastiese uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elané V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elané V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Netjiese verblyf. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Ons het baie tuis gevoel en dit was fantasies. Sal definitief weer vir Webersberg besoek! Hulle wyn is bitter lekker daarby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hesté F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hesté F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Was goeie ligging vir verkenning van die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Cobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Baie duur vir wat jy kry. Plek moet oorgedoen word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaun G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun G
Gesin met klein kinders

Die mooiste uitsigte en baie rustig.

Pragtige ligging en baie rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig en verblyf.

Webersburg Estate verleen asemrowende uitsig oor die berge. Die huisie is koud, maar daar was genoegsame hout vir braai en die kaggel. Dit was 'n ongelooflike belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met vriende

Goed geleë, baie mooi en goed versorg.

Die ontvangsdame was uitstaande - vriendelik, hulpvaardig en goed ingelig. ’n Groot aanwins vir Webersburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Ons het die stilte en mooi uitsig baie geniet. Was 'n heerlike wegbreek saam met my man voor hy terug gevlieg het Amerika toe. Al wat ons sal sê wat sleg was was dat daar geen messe en vurke was nie asook nie 'n afdrooglap wat ons ons skottelgoed kon afdroog nie, maar verder het ons lekker daar gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B
Gesin met tieners

Fantasties

Beste Cabernet in die wêreld en verblyf is puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Webersburg Estate se terugvoer

Dear Hannes,
Thank you for the lovely review. We appreciate the feedback and are pleased to hear that you had a great time here with us.
We look forward to welcoming you back in the future for another great visit.

Sincerely,
Webersburg Team

Webersburg Estate
Aimee S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best place we have stayed with an amazing breakfast.

See star rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beste plek waar ons al gebly het met 'n ongelooflike ontbyt.

Sien die sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 147
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 147
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 147
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groeneweg, Stellenboschpad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9H2XGP8BexzhdpLHx23PQoteVDAWJB91z0lJwgW70h6A7dO5DD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 147 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Groene Rivier Stellenbosch Road 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.005486 18.842434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem