LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wegbreek Self Catering | LekkeSlaap
+39

Wegbreek Self Catering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Wegbreek Self Catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Cecilia G - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige eenheid met perfekte ligging, naby winkels en die see.

Die eenheid is in 'n perfekte ligging en naby aan winkels en die see. Ons het dit meestal vir slaapdoeleindes gebruik en deur die dag wynplase besoek en ook tyd in die Strand deurgebring. JP is fantastiese host. Sal hulle definitief weer gebruik.

Peter S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S
Gesin met klein kinders

Goeie wegbreek.

Baie lekker ruim, privaat eenheid. Sal beslis aanbeveel. JP en Karien laat mens welkom voel.

Aqeelah M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aqeelah M
Saam met vriende

Peaceful, quiet and safe.

It was definitely value for money. The hosts were very hospitable.

Demi P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demi P
Saam met vriende

Absolutely amazing!

Wegbreek Self Catering is 'n verskriklike lekker plekkie. Dis rustig en privaat en die eenheid is baie groot. Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer teruggaan. Ons was verwelkom met lekkers op ons bed en 'n bottel wyn.

Wegbreek Self Catering's terugvoer

Goeie dag Demi

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is baie bly julle het dit geniet.
Sien uit na julle volgende kuiertjie.

Vriendelike Groete
JP and Karien - Wegbreek

Wegbreek Self Catering
Gina H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina H
Besigheidsreis

Neat, clean, safe and spacious.

We really enjoyed our stay. Will come again.

Wegbreek Self Catering's terugvoer

Good Day Gina,

Thank you for the great review. We are very happy that you enjoyed your stay. We hope to welcome you back again soon.

Kind Regards,
JP and Karien - Wegbreek

Wegbreek Self Catering
Hunter D - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hunter D
Besigheidsreis

Perfect for business or vacation!

Came with my wife, partly for business and partly for pleasure. The internet (20MB fibre) was efficient for business, and the privacy of this unit meant I could come and go with ease. My wife has mobility issues, and this unit was perfect for her. Bathroom was easy to access, with sufficient handrails. No stairs. Will come again, and recommend to friends/colleagues.

Wegbreek Self Catering's terugvoer

Good Day Hunter,

Thank you for your detailed and beautiful review. We are also very happy to hear that the internet was efficient. Also very happy that the accessibility was efficient for your wife to enjoy her stay as well.

We look forward to welcoming you back again soon.

Kind Regards,
JP and Karien - Wegbreek

Wegbreek Self Catering
Adriaan K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan K
Besigheidsreis

Goed uitgelê, gemaklik.

Tweede keer wat ek hierdie instansie besoek. Plek is heeltemal oorgedoen en modern, en gemakliker gemaak. Badkamer is nou lekker groot. Alles is heeltemal privaat en veilig. Wifi goed en vinnig, perfek vir besigheids reisigers. Sal weer kom.

Wegbreek Self Catering's terugvoer

Goeie dag Adriaan

Soos altyd was dit weer 'n plesier om jou te verwelkom. Ons is ook baie bly dat jy hou van die veranderinge wat aangebring was.

Sien uit na die volgende kuier.

Vriendelike groete
JP en Karien - Wegbreek

Wegbreek Self Catering
Anneke V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was lekker, plekkie was skoon en netjies.

Sal definitief aanbeveel om daar te woon.

Gerhard F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, veilig en privaat.

Hierdie eenheid is baie skoon en privaat. Baie gelukkig om my voertuig agter 'n veilige hek te parkeer. Puik bed en linne. Sal hierdie eenheid aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very clean, safe and private.

This unit is very clean and private. Very happy to park my vehicle behind a secure gate. Great bed and linen. Will recommend this unit.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Samantha J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, private and safe. Will definitely visit again.

Really enjoyed our stay. The unit was very clean. The bed and linen are very good quality. Very private and separate from main house, with private entrance. Felt safe having our vehicle behind secure remote access gate. Nice big TV a bonus. Recommend this unit to anyone.

Leilani M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leilani M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie regtig skoon nie.

Die plek was nie regtig skoon nie. Dooie spinnekoppe by die vensters en hang agter die voordeur. Daar was ook onbekende hare in die stort. Dit was egter heeltemal privaat.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Not really clean.

The place wasn’t really clean. Dead spiders by the windows and hanging behind the front door. There was also unknown hair strands in the shower. On the other hand, it was completely private.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wegbreek Self Catering's terugvoer

Good day Leilani,
Thank you for your review. We apologize that you did not find the unit clean. Cleanliness is one of our top priorities at Wegbreek Self Catering. Before every guest arrives, a team of cleaners cleans the unit and leaves it spotless. Guests will also get newly washed, clean bedding upon arrival. Wegbreek Self Catering will continue to deliver top quality service, cleanliness, privacy, value for money, comfort, and security to their future guests, as we have done for all our previous guests. We will also constantly look to see where we can improve.
Regards,
Wegbreek Self Catering

Wegbreek Self Catering
Anna A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will recommend this unit to anyone who needs a quiet holiday and relax.

Thanks for having myself and my husband in Wegbreek Self Catering, we did enjoy the 12 days there by you. Your flat was so quite and you did assist us to the fullest. We will anytime come back and book. The flat was so clean and neat. Thanks again Karien.

Abrie C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek, sal beslis weer besoek.

Diens was vriendelik en baie goed. Ons het regtig tuis gevoel by Wegbreek Self Catering. Baie dankie Karien en JP.

Scott V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scott V
Enkelreisiger

Everything was great.

JP and Karien were excellent hosts. Their space met my needs, and I would definitely consider staying here again in the future.

Claudia G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia G
Enkelreisiger

The place was perfect, private and cosy. I really enjoyed my stay.

I have enjoyed my stay. It was a perfect unit. I had a guest over. Nice kitchen for entertaining my guest. I fell in love with the dog, he is adorable and friendly. I felt at home when I arrived. The host was friendly and helpful. Will return. The place is so safe and I enjoyed my stay, I didn't want to leave. Thank you so much for welcoming me in your home and making my stay pleasant.

Wegbreek Self Catering's terugvoer

Dear Claudia,

Thank you very much. We are happy that you enjoyed your stay at Wegbreek SC. You are most welcome to return, and we are looking forward to your next stay. Kind regards, Karien.

Wegbreek Self Catering
Hendrik B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Besigheidsreis

Baie lekker gebly.

Het gekom vir besigheid. Die eenheid is sentraal geleë naby belangrike hoofweë. Die eenheid het alles nodig vir besigheids-reisigers. Vriendelike ontvangs. Dit was aangenaam en het lekker gewoon.

Wegbreek Self Catering's terugvoer

Beste Hendrik

Baie dankie vir jou terugvoer, ons is bly jy het jou verblyf geniet. Ons hoop om jou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, JP en Karien.

Wegbreek Self Catering
Hunter D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hunter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verwagting oortref! Puik.

'n Pragtige, volledig toegeruste eenheid perfek vir 'n klein gesin, egpaar of besigheidsreisiger. Dit is lekker privaat. Die beddegoed was sag en van hoë kwaliteit. Die eenheid was ook netjies en skoon. Die eenheid is ook perfek geleë naby die N2-snelweg na die stad, en R44 na Stellenbosch, Strand en Gordonsbaai. Die gasvrou en haar man was ook baie vriendelik en behulpsaam en het altyd seker gemaak dat ons gelukkig was met ons verblyf. Daar is ook baie veilige parkering reg voor die eenheid agter 'n elektroniese hek. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Wegbreek Self Catering's terugvoer

Beste Hunter

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is altyd lekker om sulke terugvoer te ontvang. Ons is baie bly julle het julle verbly geniet. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, JP en Karien.

Wegbreek Self Catering
Lien B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, beveel dit aan.

Ons het regtig ons verblyf baie geniet. Die gasvrou het ons welkom laat voel. Goeie kwaliteit geriewe, sal dit enige tyd aanbeveel. Dit het ons verwagtinge oortref.

Wegbreek Self Catering's terugvoer

Beste Lien

Dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly julle het jul verblyf geniet by ons. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, JP en Karien.

Wegbreek Self Catering
Giel V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Giel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Handdoekrelings ontbreek. Verder piekfyn en gerieflik. Bed en beddegoed puik!

Wegbreek Self Catering's terugvoer

Beste Giel

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons het notisie geneem van jou terugvoer, en handdoekreëlings is aangebring. Ons is bly julle het lekker gebly en ons hoop om julle weer terug te verwelkom by ons. Vriendelike groete, JP en Karien.

Wegbreek Self Catering
C J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
C J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en diens deurentyd.

Sal dit enige tyd aanbeveel.

Wegbreek Self Catering's terugvoer

Beste C,

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om julle by ons te hê en ek is bly julle het jul verblyf geniet. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, JP en Karien.

Wegbreek Self Catering
Michael P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, simple easy!

See stars.

Wegbreek Self Catering's terugvoer

Dear Michael,

Thank you very much, we are glad you enjoyed your stay. It was lovely having you and your wife at Wegbreek Self Catering.

Enjoy the rest of your honeymoon!

Kind regards,
JP and Karien

Wegbreek Self Catering
Etienne D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heeltemal my verwagtinge oortref!

Heeltemal my verwagtinge oortref! U kan gerus gebruik maak van Wegbreek Self catering, dit was 'n aangename ervaring gewees!

Wegbreek Self Catering's terugvoer

Beste Etienne,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete,
Wegbreek Self Catering

Wegbreek Self Catering
Basil K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Basil K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Disastrous.

Disastrous, rough renovation that does not show up on pics. Just some of the problems: No roof insulation, we suffered in the heat as if in an oven despite the ineffective fan and aircon going full blast until after midnight. Exposed ugly plumbing pipes, paint blotches on varnished skirtings, rough and ugly wooden windows and barn-type doors, the host is able to enter through the back door for which we were not given the key to block entry, unsightly amateur-assembled cupboards, my shoulder got scratched and bled on dangerously protruding sharp corner of microwave cupboard, oven interior dirty, floors only half swept, no TV, so soap, no toaster, but good bed aand clean linen. We did not want to waste time complaining or cancelling, as we booked for only 1 night. Sorry but can't go back again.

Wegbreek Self Catering's terugvoer

Good day Basil,

Thank you for your review.

Cleanliness is one of our top priorities of Wegbreek Self Catering. Before every guest arrives, a team of cleaners, cleans the unit and leaves it spotless. Guests will also get newly washed, clean bedding upon arrival. We inspected the unit personally before you came, and it was spotless.

The air-con had a full service in the beginning of the year and cools down wonderfully. The entire room is nice, cold and refreshing. We have received several compliments regarding this, with lots of happy, cooled-down guests.

The back door leads to a back-yard, and has been closed off on the outside. No-one can enter from there. Our guests privacy is very important to us, and at no time will anyone enter the unit without the guests permissions.

We did not advertise a TV in the unit. The description clearly states: "No TV, No DStv". There is also a container with liquid soap, as well as hand cream. It can clearly be seen on one of the photos. As advertised, there is a toaster. If someone can't find it, they can ask us and we will assist them.

If you were unhappy and contacted us, we would have assisted you in every way we can. Wegbreek Self Catering will continue to deliver top quality service, cleanliness, privacy, value for money, comfort, and security to their future guests, as we have done for all our previous guests. We will also constantly look to see where we can improve.

Regards,
Wegbreek Self Catering

Wegbreek Self Catering
Petru D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petru D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, ruim, privaat en netjies. Veilige parkering.

Die gasheer en dame was vriendelik en alles was na verwagting. Ideaal vir 'n klein gesinnetjie, egpaar of besigheidsreisiger wat net oornagplek soek. Goeie kwaliteit geriewe. Badkamer klein, maar voldoende, met net stort, maar nie rolstoelvriendelik nie. Verder, heeltemal aanbeveelbaar.

Marina C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, netjies.

Ons het lekker gebly. Geen klagtes. Eienaars was vriendelik en behulpsaam. Dit was lekker privaat.

Wegbreek Self Catering's terugvoer

Beste Marina,

Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Dit was 'n plesier om julle by ons te kon hê en ons sien daarna uit om julle weer binnekort terug te verwelkom.

Groete

Wegbreek Self Catering
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cinsautstraat 9, Steyn's Rust, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa63d3b78df638312e302b0cecd03c5af41e3820cde1951453f74749b8e092b8d710f50ebaad2cc5fdc4fbdcdcb087780c3ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790  per nag(plek vir 2) 25 5 1 5 9 Cinsaut Street Steyn's Rust 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.052102218859 18.816962245369
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!