Opsomming van Resensie
Jacqueline P - Nov 2019
Gemiddeld
Pragtige plek, lekker king-size bed in 'n mooi kamer.
Welcome Guest House's terugvoer
Beste Jacqueline,
Vir ons is dit verblydend wanneer ons 'n pluimpie kry, dit laat ons voel ons is nog steeds na 11 jaar op die regte pad. dit is ons strewe om tops te bly in al Welcome Gastehuis se fasette. Vriendelike groete,
Emogene, Eva en Hans.
Elize V - Sep 2019
Gemiddeld
Best place.
Welcome Guest House's terugvoer
Elize, baie dankie vir jou terugvoering. Dis ons strewe om ons plekkie altyd tops te hou en en gasvryheid is ons tweede natuur.
Vriendelike groete,
Emogene, Eva en Hans.
Martie K - Des 2018
Gemiddeld
Hulle het ons soos familie laat voel.
Welcome Guest House's terugvoer
Goeiemore Martie,
Baie dankie vir die terugvoering dis vir ons 'n baie groot kompliment dat ons julle as familie laat voel het!
Ons beste wense aan jou vir 'n wonderlike 2019, mag ons julle gou weer sien.
Vriendelike groete,
Hans en Emogene.
Monique B - Des 2018
Gemiddeld
Netjies, vriendelik, goeie waarde vir geld.
Welcome Guest House's terugvoer
Beste Monique,
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer terugvoering van ons gaste.
Hoop om julle weer te sien.
Hartelike groete,
Emogene en Hans.
Erik B - Okt 2018
Gemiddeld
Tops!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Tops!
Very neat and professionally run. Friendly staff and I would recommend it to anyone.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Welcome Guest House's terugvoer
Dear Erik,
Many thanks for your review and recommendation, looking forward to see you soon again.
Kind regards,
Hans and Emogene.
Minnie V - Okt 2018
Gemiddeld
Dit was alles die moeite werd.
Welcome Guest House's terugvoer
Beste Minnie,
Baie dankie vir U resensie. Ons waardeer dit en dit weerspieel dit wat ons beoog om te wees,die beste en aangenaamste! Vriendelike groete, mag ons U gou weer sien.
Die uwe,
Emogene
Tertia P - Jul 2018
Gemiddeld
Genotvol.
Welcome Guest House's terugvoer
Geagte Tertia,
Baie dankie vir die resensie. Terugvoering soos die van u gee ons die versekering dat ons steeds die gasvryheid en diens lewer waaroor ons die afgelope dekade bekendheid en sukses verwerf het.
Mag ons julle gou weer verwelkom.
Vriendelike groete,
Hans en Emogene
Rindi F - Jun 2018
Gemiddeld
Dit was 'n kort, maar genotvolle verblyf.
Welcome Guest House's terugvoer
Baie dankie Rindi, dit was 'n plesier om julle van ons gasvryheid te kon laat proe.
Vriendelike groete
Emogene, Hans en Eva.
- Kapasiteit: 36 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sundaystraat 11, Three Rivers, Vereeniging, 1939, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom