Welgekozen Country Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Welgekozen Country Lodge is in die buitewyke van Piet Retief geleë. Die lodge is in 'n rustige area en spog met luisterryke tuine en lieflike fonteintjies.

Verblyf word aangebied in 14 en suite-kamers wat smaakvol ingerig is. Geriewe in elke kamer sluit in: sekere DStv-kanale, gratis WiFi, verwarmers, waaiers, lugversorging, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan gebruik maak van die geriewe op die perseel insluitend die braai-area, kontantkroeg en swembad. Oorgenoeg onderdakparkeerplek word op die perseel voorsien en daar is 24 uur-sekuriteit.

Alle etes word liefderik beplan en voorberei deur ons inwonende sjef en word in die eetkamer bedien mits reëlings daarvoor voor die tyd getref is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Nagportier
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Witborde
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Welgekozen Country Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za