Welgelee Self-catering Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Welgelee Self-catering Cottage is in die hartjie van die Wynlande en bied selfsorgverblyf vir 2 gaste. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Dié bekoorlike huis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed (2 enkelbeddens wat teen mekaar geskuif is) of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan rondom die etenstafel geniet word. Let asb. daarop dat die eenheid nie 'n TV het nie. 'n Skoonmaakdiens is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar, indien dit vooraf gereël word. Rook is verbode in die eenheid.

Die leefarea bied toegang tot 'n terras met 'n Jacuzzi en 'n uitsig oor die omgewing. Weber-braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Welgelee Self-catering Cottage is sowat 3 km van Klapmuts, 8 km van die Paarl, 20 km van Stellenbosch. 30 km van Wellington en 38 km van Franschhoek af.

Slaapplek

'n Bespreking by Welgelee Self-catering Cottage sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Wildkyk

Badkamer

  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Klein Kombuis

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Welgelee Self-catering Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za