Van Ryneveld Akkommodasie by Sea Views Self-catering | LekkeSlaap
+11

Sea Views Self-catering

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 47, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 290 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea Views Self-catering is 'n lieflike woonstel in 'n veilige strandfront kompleks in Strand. Die kompleks is ideaal naby restaurante, die strand en winkelsentrums.

Dié sonnige woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer, 'n leefarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n opvoumatras.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer spogs met 'n uitsig oor die see en het 'n TV met satelliet kanale. Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area, tuin en tennisbane.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Strand Gholfklub, Somerset Mall, Strand Waterworld, Helderberg wynplase en Cheetah Outreach.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea Views Self-catering sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Sea Views Self-catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Kusweg 47, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Views Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 47, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmr7modzW5rA8fG0NQiGaQt3GBv0e5fZO3JVMp85a8S61nFZhb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 290  per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 47 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.121128 18.830954
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za