Strand Akkommodasie by Welgelegen 807 | LekkeSlaap
+9
+9

Welgelegen 807

Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 47, Welgelegen, Van Ryneveld 807, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Welgelegen 807 is in die veilige Welgelegen-kompleks in Strand. Dié kompleks is 50 m van die strand af en is ook baie naby verskeie restaurante, winkels en groter inkopiesentrums.

Die woonstel is op die agste verdieping en is geskik vir 4. Daar is 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 3 enkelbeddens en daar is 'n enkelbed in die sitarea, wat ideaal is vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, wasbak en daar is 'n aparte toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel.

Daar is wasgoedgeriewe wat met muntstukke werk in die kompleks, op die tweede verdieping. Verder is daar ook gemeenskaplike braaigeriewe en 'n tennisbaan. Die kompleks is 20 km van Kaapstad Internasionale Lughawe en 30 km van die Kaap se middestad af.

Slaapplek

’n Bespreking by Welgelegen 807 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kusweg 47, Welgelegen, Van Ryneveld 807, Strand, 7139, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 47, Welgelegen, Van Ryneveld 807, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7f70b586e1546a854fcbb84f7eaf0ccf4c5797d21b5e54ad82fd869af6fdafc1cc8baa3a8e2358fb63b2d58dfeeb21dc4c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 47 Beach Road 807 Welgelegen, Van Ryneveld 7139 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.1211234 18.8308739
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za