Van Ryneveld Akkommodasie by Sea Views Self-catering | LekkeSlaap
+11

Sea Views Self-catering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Sea Views Self-catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marelize V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Mooiste omgewing met baie om te doen. Die fantastiese uitsig vanuit die woonstel het opgemaak vir die minder goeie weer. Geriewe netjies en skoon, met veilige parkering. Sal die woonstel definitief vir ander aanbeveel.

Sea Views Self-catering's terugvoer

Baie dankie Marelize, ek waardeer dit. Seën vir die nuwe jaar en kom asseblief weer.
Groete
Lynette

Sea Views Self-catering
Loraine B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine B
Saam met vriende

Baie netjies, rustig en skoon.

Baie lekker gebly. Lenchen is 'n amazing mensie en baie gasvry. Sal vir seker weer by haar bespreek. As jy 'n plekkie soek om jou siel te laat rus, bespreek gerus hier.

Sea Views Self-catering's terugvoer

Beste Loraine,

Sulke besonderse mense soos julle is 'n voorreg om te ontvang. Baie dankie.

Ek sien uit daarna om julle weer een van die dae te sien. Mag julle baie seën ervaar in die nuwe jaar.

Groete
Lynette

Sea Views Self-catering
Carlo B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlo B
Gesin met tieners

Fantastiese see-uitsig.

Ons verblyf was baie lekker en rustig met 'n fantastiese see-uitsig.

Sea Views Self-catering's terugvoer

Dankie Carlo waardeer

Sea Views Self-catering
Johan V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Gesin met tieners

Baie netjies.

Baie netjies met 'n mooi uitsig.

Sea Views Self-catering's terugvoer

Baie dankie, Johan.

Sea Views Self-catering
Thys T - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies.

Netjies en skoon. Uitstekende uitsig.

Sea Views Self-catering's terugvoer

Baie dankie, Thys.

Sea Views Self-catering
Anel V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Gesin met tieners

Baie mooi toegeruste woonstel.

Ons het baie lekker gebly. Mooi toegeruste woonstel met alles wat jy nodig het. Baie mooi uitsig en baie sentraal geleë.

Sea Views Self-catering's terugvoer

Baie dankie Anel,
Julle is 'n baie besonderse familie en is altyd welkom.
Groete
Lynette

Sea Views Self-catering
Boitumelo R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boitumelo R
Gesin met klein kinders

Uitsig is baie mooi.

Baie mooi uitsig, skoon lug.

Sea Views Self-catering's terugvoer

Dankie Boitumelo, sien julle graag weer.
Groete
Lynette

Sea Views Self-catering
Lynette W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette W

'n Tuiste weg van jou tuiste. Heerlik, pragtige uitsig.

Hierdie blyplek is met sorg toegerus. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om alles glad te laat verloop en ons tuis te laat voel.

Sea Views Self-catering's terugvoer

Dankie Lynette dit was so lekker om julle te ontmoet en te ontvang. Ek hoop regtig om julle weet te sien. Seen vir al julle planne vorentoe.
Groete,
Lynette

Sea Views Self-catering
Elizma R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf met pragtige see-uitsig.

Baie lekker geslaap! Alles wat ons nodig gehad het was daar.

Sea Views Self-catering's terugvoer

Goeie dag Elizma,

Baie dankie. Ek hoop om julle spoedig weer te sien

Groete
Lynette

Sea Views Self-catering
Gert H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste see-uitsig ooit.

Die woonstel op die 11 de vloer het alles wat jy nodig het vir 'n heerlike sorgvrye vakansie. Weg van die straat se geraas en mense kan jy die fantastiese uitsig geniet. Op die grondvloer is die see 'n klipgooi ver.

Sea Views Self-catering's terugvoer

Baie dankie, Gert. Ek hoop om julle spoedig weer te sien. Julle is altyd welkom.

Groete
Lynette

Sea Views Self-catering
Innis B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Innis B
Gesin met tieners

Netjies en goeie waarde vir geld.

Vriendelik ontvang en woonstel was baie netjies. Ligging is puik.

Sea Views Self-catering's terugvoer

Baie dankie, Innis, en dankie dat julle die ws so netjies agter gelaat het. Ontvang julle graag.
Groete,
Lynette

Sea Views Self-catering
Ilze M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze M
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf met besonderse uitsig.

Die woonplek is baie ruim en silwerskoon. Soveel aandag is gegee aan klein detail. Ons het die verblyf terdeë geniet en sal graag weer daar bly.

Sea Views Self-catering's terugvoer

Hi Ilze,

Baie dankie weet net dis soos hulle in engels se "it cuts both ways." Dis as gasvrou n groot voorreg en plesier om my plek met mense soos julle te kan deel. Weet net julle as gesin is altyd welkom. Kom gou weer.

Baie seen,
Lynette

Sea Views Self-catering
Pieter M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Gesin met klein kinders

Dit was baie nice.

Goeie area, baie veilig, netjies, skoon, maar net baie ver van braaigeriewe.

Sea Views Self-catering's terugvoer

Baie dankie, Pieter.

Sea Views Self-catering
Pieter S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Gesin met klein kinders

Ongelooflik. Mooiste see-uitsig, puik.

Baie dankie Lynette dat jy ons veilig tot by ons verblyf gehelp het. Puik diens en ongelooflike lekker woonstel. Ons kom vir seker weer.

Sea Views Self-catering's terugvoer

Baie dankie Winia, gaste soos julle is altyd welkom. Hoop ek sien julle spoedig. Seen vir al julle planne vorentoe.

Groete,
Lynette

Sea Views Self-catering
Corina J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corina J
Gesin met tieners

Dit was baie lekker rustig.

Ons as gesin het ons verblyf geniet. Alles wat ons benodig het was beskikbaar. Winkels loopafstand. Opsigter baie vriendelik. Omgewing was baie veilig. Die view was uitstekend en die plek was baie netjies. As gesin het ons dit baie baie geniet.

Sea Views Self-catering's terugvoer

Baie dankie, Corina. Ons hoop om julle weer te sien.

Groete,
Lynette

Sea Views Self-catering
Bobett B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bobett B

Pragtige uitsig.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Veilige en rustige omgewing.

Sea Views Self-catering's terugvoer

Baie dankie Bobette sien uit om julle te akkomodeer.

Groete
Lynette

Sea Views Self-catering
Tashja C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tashja C
Gesin met klein kinders

Pragtig en fantasties.

Dit was regtig die moeite werd. Dis pragtig en loop afstand van als af. Sal definitief weer daar bly.

Sea Views Self-catering's terugvoer

Hi Tashja
Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang. Julle is altyd welkom.
Sien julle hopenlik spoedig.

Groete
Lynette

Sea Views Self-catering
Carlton J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlton J
Saam met vriende

It was an amazing stay, we all enjoyed it.

Everything went smoothly, there was nothing unpleasant or upsetting about our stay. The place was very cute and cosy. It was safe and easily accessible with an amazing view of the beachfront.

Sea Views Self-catering's terugvoer

Baie dankie Carlton, ek waardeer die terugvoer. Julle is altyd welkom.

Groete,
Lynette

Sea Views Self-catering
Amelia H - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia H

Fantasties.

Lynette se vriendelike ontvangs en hulp oor die 2 dae was net uitstekend. Plekkie is skoon en netjies en die uitsig is natuurlik die grootste bonus!

Sea Views Self-catering's terugvoer

Baie dankie Amelia. Dis altyd lekker om sulke vriendelike gaste te ontvang. Ek hoop om julle weer in die toekoms te sien. Seen en sterkte met julle planne.
Groete
Lynette

Sea Views Self-catering
Christo H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, dankie.

Ons het oornag en dit was 'n heerlike blyplek vir die aand, baie dankie.

Sea Views Self-catering's terugvoer

Baie dankie Christo. 'n Voorreg om sulke mense soos julle te ontmoet sien uit na julle volgende kuier. Groete, Lynette

Sea Views Self-catering
Lana E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana E

Die mooiste uitsig ooit!

Ons het heerlik gebly. Dis naby alles wat jy nodig het en gerieflike afstand vanaf Kaapstad, Stellenbosch, ens.

Sea Views Self-catering's terugvoer

Baie dankie Lana. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Kom asb. weer. Groete, Lynette

Sea Views Self-catering
Johan K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Gesin met tieners

Dit was vir ons 'n aangename verblyf in die Strand.

Ons het heerlik gebly. Die uitsig is asemrowend mooi oor die hele baai. Die eenheid was netjies en skoon. Ons is baie vriendelik ontvang by ons aankoms. Ek sal die eenheid enige tyd aanbeveel vir 'n heerlike vinnige wegbreek.

Sea Views Self-catering's terugvoer

Dankie Johan, lekker om julle te ontmoet, altyd welkom. Groete, Lynette

Sea Views Self-catering
Bernedene B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Bernedene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aaklig.

Was teleurgesteld, geen handdoeke, koffie of tee nie. Al die plekke waar ons al gebly het, het handdoeke koffie en tee beskikaar. Die foto's wat hulle plaas van die plek wat beskikbaar is, is misleidend. Daar is nie eers glase in kombuis wat ons kon gebruik het nie.

Sea Views Self-catering's terugvoer

Neem asseblief kennis dat woonstel waarna Bernedene verwys nie dieselfde eenheid is wat tans aangebied word nie. Seaview eenheid is soos op fotos en is n baie gewilde eenheid met baie tevrede gaste.
Byvoorbaat dank,
Lynette

Sea Views Self-catering
Gena V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf met 'n oseaan-uitsig.

Die woonstel het 'n mooi uitsig oor Valsbaai. Onthou om jou kamera te vat om die sonsondergang af te neem. Beide die sitkamer en hoofslaapkamer is heerlik ruim. Die woonstelkompleks het goeie sekuriteit en winkels is nabygeleë. As die weer dit toelaat, kan jy heerlik langs die see gaan stap. Die kombuis het die basiese toerusting en dit is 'n goeie idee om 'n lekker uiteet te beplan. Daar is talle restaurante om van te kies. Lynette is 'n uitstekende gasvrou en het uit haar pad gegaan om ons verblyf gerieflik te maak.

Leroux V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leroux V
Gesin met klein kinders

Unbeatable view.

Fantastiese uitsig alleen maak hierdie verblyf beslis die moeite werd. Kan nie regtig verbeel dat mens beter sal kry vir die prys nie. Woonstel en meubels is nie verskriklik nuut/luuks nie, maar heel aanvaarbaar. Hoofslaapkamer bed is een van die gemaklikste wat ek al teëgekom het. Oor die algemeen, baie lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel.

Vanaf R1 290
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 47, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmr7modzW5rA8fG0NQiGaQt3GBv0e5fZO3JVMp85a8S61nFZhb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 290  per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 47 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.121128 18.830954
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za