Leonora @ Welgemoed Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Leonora @ Welgemoed Manor is 'n eksklusiewe gastehuis in Welgemoed in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Die gashere verwelkom gaste by lieflike verblyf in hul stil huis in 'n blaarryke tuin. Geniet die atmosfeer van 'n huis gevul met antieke items, kuns en musiek.

Verblyf is beskikbaar in 5 en suite-kamers waarvan 3 lugversorging het. Elke kamer het 'n WiFi, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroër, verwarmer, elektriese kombers, kluis, japonne, sjerrie en 'n yskassie.

'n Volle ontbyt word bedien in die eetkamer of op die stoep en aandete is op versoek beskikbaar. Rook binne is verbode en daar is aangewese rook-areas in die tuin.

Leonora @ Welgemoed Manor is naby die N1, die Belville Gholfbaan, Kaapstad Internasionale Lughawe, middestad, winkelsentrums, wynlandgoedere en strande. Trou- en funskielokale is naby Welgemoed Manor.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Leonora @ Welgemoed Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za