Kenridge Akkommodasie by Welgemoed Stay | LekkeSlaap
+10
+10

Welgemoed Stay

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marastraat 38, Welgemoed, Bellville, Kaapstad, 7536, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Welgemoed Stay is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Bellville. Dis naby verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede.

Dié woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die ruim kombuis het 'n mikrogolf, yskas, outomatiese wasmasjien, oondjie en 'n tweeplaatstoof.

Die sitarea en die slaapkamer het 'n TV. Gaste het toegang tot die swembad en veilige parkeerplek op die perseel.

Welgemoed Stay is 5 km vanaf die Bellville Gholfklub, Tygerwaterfront, Tygervallei Winkelsentrum en 18 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Welgemoed Stay sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Welgemoed Stay
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Marastraat 38, Welgemoed, Bellville, Kaapstad, 7536, Wes-Kaap
  • Gaste dink Welgemoed Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marastraat 38, Welgemoed, Bellville, Kaapstad, 7536, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8NOd3TKZxcZ70xqpH0zgsJi3xzwAse7U9NmdHmmMPhoZRDQGP9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 38 Mara Street Welgemoed, Bellville 7536 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.86968 18.62728
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za