LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Welgeval Farmstay | LekkeSlaap
+23

Welgeval Farmstay

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Welgeval Farmstay
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hester L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester L

Rus vir jou siel.

As jy 'n stadsjapie is wat wil wegkom van die geraas en die gejaag, dan is Welgeval die plek waarheen jy BESLIS moet gaan. Dit stilte, die oop vlaktes en die pragtige uitsigte op die horison is waar jou siel kan rus. Anneli het ons vriendelik verwelkom. Die huis het amper so baie spasie soos die groot oop vlaktes. Ons was 6 mense in die huis en nooit in mekaar se pad nie. Daar is drie tafels waar mens as familie vir ure kan sit en kuier. Daar is 'n pragtige plaaskombuis (met alles wat jy nodig het) en heerlike braaiplek. Ons het gaan stap (ons husky hond was saam) en het nie 'n enkele ander persoon gewaar nie. Die erf om die huis is toegemaak - heerlik vir hond se kind wat saamkom. Welgeval is beslis 'n opsie as jy en jou familie net bietjie rus wil vind.

Jean H - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean H
Gesin met tieners

Goeie verblyf, skoon en gerieflik.

Goed toegeruste en skoon verblyf. Die eienaars het ons by die hek verwelkom (op ’n baie nat en reënerige dag). Die kamers is ruim en alle benodigdhede word voorsien. Sal weer daar aandoen.

Hugo M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ervaar hartlike Vrystaatse gasvryheid op sy beste in 'n karaktervolle plaashuis!

Ons het die plaas-atmosfeer terdeë geniet in 'n baie goeie toegeruste plaashuis. Dit was baie veilig en ons kon ver stap en die landskap geniet (met genoeg foto-geleenthede vir die entoesias!). Die braai-area is lekker beskut teen wind en reën (hout was beskikbaar en ons het 'n groot vuur gemaak).

Ryneveld V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryneveld V
Saam met vriende

Ongelooflik.

Wonderlike plek, stil, mooi, netjies. Die diens was wonderlik en die huis en kuierplek is ongelooflik. Beveel hoogs aan.

Vanaf R3 060
per nag (vir 9 persone)
Vanaf R3 060
per nag (vir 9 persone)
Vanaf R3 060
per nag (vir 9 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgeval-weg, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwMjljNTVjLTQ0OTgtNGMzZC1hMjBkLTc1NzRlZDljNTJlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 060  per nag (vir 9 persone) 4 5 1 5 Welgeval Road Smithfield 9966 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.998391666667 26.302161111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!