Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welgevonden Guest House

B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 77 resensies vir Welgevonden Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Glynis H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glynis H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable.

The room was comfortable, and the flowers in the room were a nice touch. I was just disappointed that there wasn't a tea/coffee station in the room, and I had to traipse to the communal kitchenette in my PJs for my early morning cup of tea. I should have read the description of the property properly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Dit was 'n uitstekende twee dae se verblyf. Ons het dit baie geniet. Die ligging is baie goed, die tuin met al die plante en voëls was fenomenaal! Nie te praat van die heerlike ontbyt nie! Sal dit beslis aanbeveel en weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James C
Enkelreisiger

Very pleasant, relaxing and interesting.

Everything went smoothly. Everyone at Welgevonden was very helpful, including when I had an unplanned problem involving my car. Breakfast was excellent, and my room was very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ek in gedagte gehad het nie.

Kombuisgeriewe heeltemal onvoldoende en stortvloer kort 'n skrop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgevonden Guest House se terugvoer

Goeie more, Hendrik. Baie dankie vir jou terugvoering wat ons altyd waardeer en aandag gee. Ek wil net noem dat die kombuisgeriewe geadverteer word as 'n kitchenette en nie vol kombuisgeriewe nie. Ons sal aandag gee aan die stortvloer, maar ek kan net noem dat dit onlangs vervang is.

Welgevonden Guest House
Hans K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money.

Was a very relaxed experience. A very nice place. Will definitely come and visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette N

Skoon, gerieflike en lekker op die stoep onder die bome.

Dit was heerlik om hier te bly en die swembad was 'n welkome verligting met die somerhitte! Die gasheer was vriendelik en het moeite gedoen om ons verblyf fantasties te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak B
Saam met vriende

'n Baie lekker blyplek in Calitzdorp.

Na ons oor die Swartberg Pas is met fietse was Welgevonden die ideale blyplek. Die kamers was lieflik koel en het aan al ons verwagtinge voldoen. Die personeel het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Baie dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, rustig en gerieflik.

Wonderlike, rustige oornagakkommodasie. Alles wat jy nodig het om lekker te rus na 'n lang rit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, skoon, oulik.

Baie oulike plek. Perfek vir ons kort verblyf. Letterlik stap afstand na restaurant en wynplase. Ontbyt was ongelooflik lekker met baie mooi uitsig oor die tuin. Personeel baie vriendelik en ons het te lank en te lekker met gesels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melani K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful part of the world. The guest house is lovely.

Lovely setting and Briette was very welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skitterend.

Pragtige en veilige oornagstop op pad huis toe gewees. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang. Die akkommodasie was gerieflik, netjies en skoon. Die ontbyt die volgende more was uit die boeke uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgevonden Guest House se terugvoer

Altyd lekker om gaste te ontvang met 'n verbintenis met Calitzdorp. Jammer ons het nie meer tyd gehad om die die familielyne te trek nie. Besoek gerus volgende keer ook die dorp se museum.

Welgevonden Guest House
Carin M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M
Saam met vriende

A True Gem.

Ons en ons vriende het hierdie verblyf oppad Oos-Kaap toe so gerieflik, ontspannend en verkwikkend gevind. Ons gasvrou, Briette, was so verwelkomend, bedagsaam en, sjoe, haar ontbyt was uit die boonste rakke! Die tuin was bekoorlik, die eiendom binne loopafstand van die dorp, en Mila, hul hond, het ons harte gesteel. Dit was 'n baie besonderse ervaring. Spyt ons kon nie nog 'n dag daar deurbring nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgevonden Guest House se terugvoer

Was so 'n plesier om Carin, haar Amerikaanse man en hulle vriende te ontvang! Baie dankie dat julle nie vir Mila afgerokkel het nie. Kom gerus weer!

Welgevonden Guest House
Neels S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Neels S
Saam met vriende

Gerieflik geleë. Het lekker gebly.

Yskas is nie voldoende vir 'n paar dae se verblyf nie. Sou aanbeveel dat kamers 'n ketel en koppies kry. Gebrek aan onderhoud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy and comfortable overnight.

We enjoyed our brief visit in this peaceful haven. Briette was welcoming and shared insider info on a beautiful veld walk. We appreciated the communal lounge and kitchenette for self-catering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nick B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hostess was very friendly and helpfull.

Very peaceful. The rooms are quite dated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen C
Saam met vriende

Very nice stay.

Additional lounge with kitchen and fireplace was an added bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D
Saam met vriende

Vriendelike diens, lekker kuier en 'n heerlike ontbyt!

Ons het die aand voor 'n 3 dag-fietstoer hier oornag. Ons het ook ons voertuig hier gelos vir wanneer ons terugkeer. Briette het ons vriendelik ontvang en ons het die aand heerlik gekuier. Die ontbyt, met 'n paar tuisgemaakte verrassings, was uit die boonste rakke. Met ons terugkeer was ons vuil, nat en vol modder. Briette het sonder dat ons vra vir ons 'n warm stort, skoon handdoeke en warm sjokolade aangebied voor ons die pad terug aangepak het — en dit sonder enige ekstra koste! Ons wil net sê: baie baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir 'n heerlike oornagblyplek.

Was vriendelik ontvang en baie hulpvaardig met raad oor eetplekke ens. Andre het uit sy pad gegaan om my welkom te laat voel. Kamer was netjies en skoon. Ontbyt was heerlik, dankie. Dankie vir jul gasvryheid en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgevonden Guest House se terugvoer

Mari, dit was so lekker om jou te ontmoet. Ons hoop om julle gou weer te sien - kom span so rukkie langer uit in die mooie Klein Karoo en geniet meer Welgevonden-gasvryheid.

Baie dankie vir jou pragtige gesindheid en menswees,

Groete

Andre

Welgevonden Guest House
Markus M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus M
Enkelreisiger

Ongelooflike gasvryheid in 'n pragtige omgewing.

Welgevonden is 'n onverwagte klein juweel. Alhoewel ek op reis was en net daar oornag het, het my verblyf daar my laat voel dat ek volgende keer 'n vakansie op Calitzdorp wil beplan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgevonden Guest House se terugvoer

Baie dankie Markus. Ek waardeer jou terugvoering. Was lekker om jou ook te ontmoet, so in die donkerte met beurtkrag.

Welgevonden Guest House
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jayne E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jayne E
Enkelreisiger

Lovely spot.

A very nice room in a pretty spot. Kind and welcoming host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda Ann L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda Ann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker.

Baid lekker en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant breakaway.

More than we expected, there's so much to do and see in Calitzdorp. The location of Welgevonden Guest House is a boon for the traveller seeking a quiet, yet characterful stay. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier.

Baie goed geleë in die dorp, mens kan sommer stap na 'n wynplaas. Stil en lieflike omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wyn geproe.

Lekker naby aan al 3 wynkelders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raubie R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raubie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en uitstekend toegeruste verblyf met baie bedagsame gasvryheid.

Welgevonden is gerieflik naby die dorp geleë, maar daar is 'n rustigheid en stilte waar jy slegs die kerkklok kan hoor. Ek het van die swembad in die pragtige tuin gebruik gemaak om af te koel. Briëtte het aan letterlik alles - en meer - gedink met die inrig van die kamers. Selfs die hout en vuuraanstekers is verskaf toe ons aangedui het dat ons een aand wou braai. Ons het met ons vertrek ook sommer 'n gratis botteltjie appelkooskonfyt ontvang wat Briëtte die oggend gekook het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cora L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora L
Saam met vriende

Baie mooi.

Baie mooi en stylvol. Sou graag 'n ketel in die kamer wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania R
Saam met vriende

Highly recommend.

Andre was such a lovely host, we had a great stay at Welgevonden!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda Ann L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda Ann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek en lekker rustig.

Baie rustig en in 'n pragtige area, net een skrik gehad twee groot akkedisse uit die dak by die TV-kamer, was nogal erg as jy 'n fobie het soos ek, maar andersins interessant. As jy van honde hou, soos ek, dan is daar die oulikste hond, Miela. Sal die plek beslis weer besoek. Ontbyt was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgevonden Guest House se terugvoer

Dankie Magda. Dit is altyd lekker om julle terug te verwelkom. Jammer oor die onskuldige akkedis. Gelukkig is hy totaal en al onskuldig en gereelde inwoners van die Klein Karoo. Ons is altyd bly om hulle te sien, want dan weet ons die natuur is in balans en hulle sommer die muskiete weg.

Welgevonden Guest House
Dawid K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename gasvrou en gastehuis. Sal dit weer besoek as die geleentheid hom voordoen.

Alle geriewe en fasiliteite is daar wat mens nodig het. Ontbyt wat aangebied word is uit die boonste rakke, meer as net die gewone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha E
Saam met vriende

Lekker plaasatmosfeer.

Baie goeie gasheer wat ekstra myl gestap het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V
Gesin met klein kinders

Nice.

Andre, the host, was very welcoming and the breakfast was lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans I - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n uiters aangename ervaring.

Die vriendelike ontvangs staan vir my/ons uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda Ann L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda Ann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek, pragtige environment.

Baie mooi en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n baie goeie waarde vir geld 3 ster akkommodasie.

Kamers klein en basies, maar baie netjies. Diens was puik. Die ontbyt op die dek was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Sal dit weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chrissie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chrissie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers is heel gerieflik.

Kamers is heel gerieflik, maar het geen TV in kamer nie, moet die kombuis en leefarea deel met al die gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakes J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Netjies en skoon. Lekker stoepkuiers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth Maria W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Maria W
Gesin met klein kinders

Salige Karookuier.

Die besoek het my teruggeneem na my kleintyd en die stoepkamer waar ek op my Ouma se plaas geslaap het vakansies. Ons was 'n groep van 5 volwassenes en 2 kinders onder 2 - en die verblyf was absoluut heerlik en ideaal vir ons behoeftes - wat op sigself boekdele spreek! Die gesamentlike kombuis is ook toegerus met alles wat mens kan nodig kry en daar is heerlike braaiplek. Dit was beslis waarde vir mens se geld. Ons is boonop met soveel gasvryheid ontvang - ek beveel Welgevonden sonder voorbehoud aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrietta G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrietta G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf

Ons het nou al 3 maal by Welgevonden oorgebly en dit is elke keer 'n fees! Ons gasvrou is aangenaam, vriendelik en baie stylvol! Haar ontbyt is 'n moet! Ek beveel hierdie gastehuis sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgevonden Guest House se terugvoer

Dankie Andrietta. Was soos altyd lekker om julle terug te verwelkom. Toe julle hier was die veld nog nie so mooi soos dit nou is nie! Amper soos in Namakwaland.
Sterkte en seën vir die res van die jaar.
Groete

Welgevonden Guest House
Shelly-ann V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelly-ann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely little gem.

Very clean and welcoming establishment hidden away on a gravel road. Beautiful garden and lovely rooms with communal kitchen and lounge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cleressa P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleressa P
Saam met vriende

Beslis die moeite werd, pragtige gastehuis en baie vriendelik ontvang.

Heerlik gebly in die gastehuis. Lekker wyn geproe. Het die naweek terdeë geniet. Julle sien ons binnekort weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgevonden Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is altyd bly as iemand lekker gekuier het. Ons probeer om te bied waarna ons soek wanneer ons reis. Welkom om weer te kom. Die veld gaan hierdie lente pragtig wees.

Welgevonden Guest House
Christoph W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoph W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuksheid met gasvryheid

Briëtte is 'n baie gawe dame en sy laat jou welkom voel van die intrapslag af. Selfs die woef is bly om jou te sien. Die kamer is heerlik snoesig en die kussings en kombers was amper saam ingepak huis toe. Die smaaklikste en keurigste ontbyt wat jy nie in enige winkel kan kry, was voorgesit en elke happie was heerlik! Baie dankie ons het heerlik gesels en gekuier by julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Old world setting in converted stables. Always a pleasure to be there.

We have stayed a number of times and enjoy the quaint rooms. It’s useful to note that there is a lounge available for guests and a kitchenette with basic cooking families and a fridge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic. Good value for money.

I would stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilfried M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfried M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik ontvang en lekker gebly.

Net buite Calitzdorp met 'n grondpad van ongeveer 1 km. Ontbyt was baie goed. Kamers was skoon, maar is oud. Die dubbelbed was maar bietjie ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amos L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amos L
Saam met vriende

Clean, pleasant and good location.

Good breakfast. Ample space. Secure lockups.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V
Gesin met klein kinders

Vriendelike oornagverblyf

Hierdie verblyf is op 'n plaaspad geleë, maar is so naby aan die dorp, mens hoor die kerk klok! Baie gemaklik en naby aan die pad. Baie vriendelike gasvrou wat vir ons heerlike muffins gebak het in die oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda Ann L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda Ann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely visiting again.

Excellent plek. Mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verrassend aangenaam.

Aangename gasheer en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf het ten volle voldoen aan ons behoeftes.

Vars blomme in die kamer, silwerskoon, netjies en keurig. Heerlike ouwêreldse sjarme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, rustig en veilig. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou

Baie vriendelik ontvang en rustige atmosfeer na lang reis

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was soos om by familie te kuier -Sal beslis weer daar oornag en vir aanbeveel vir familie en vriende.

Dit was soos om by familie te kuier -Sal beslis weer daar oornag en vir aanbeveel vir familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgevonden Guest House se terugvoer

Baie dankie. Bly julle het dit hier geniet. Sedertdien het ons 'n bietjie reën gehad en die veldblomme was pragtig!

Welgevonden Guest House
Claudia F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia F

Warm vriendelike ontvangs deur Briette, huislike netjiese akkommodasie, heerlike regte plaasontbyt.

Met ons aankoms het Briette ons hartlik verwelkom en ons vergesel na ons akkommodasie. Sy het ons aangeraai na goeie restaurante in die area en ons voorsien van goeie inligting. Snags is daar 'n alarm en ons het steeds toegang tot die kombuis gehad. Ons was heeltemal gerus en kon ons motor in 'n veilige area parkeer. Pragtige interior asook asemrowende tuin. Regte keuse vir jou wegbreek uit 'n stresvolle plek. Briette verskaf die beste ontbyt en vars sap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgevonden Guest House se terugvoer

Baie dankie, Claudia. Ons hoop om julle weer te ontvang. Julle lewe en waarmee julle besig is was so inspirerend! Was 'n groot plesier om julle hier te hê

Welgevonden Guest House
Jeanne D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie en rustige verblyf.

Goeie verblyf, bekostigbaar en ligging is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Dit was nou lekker. Warm geslaap, vriendelike diens. Die bankies en sitplekke in die tuin is perfek om daai skemerkelkie, of glas port te drink terwyl die son sak. Vriendelike mense! Sal vir seker weer hier inloer! Let wel dat hulle slegs kontant aanvaar vir betaling van die uitstaande bedrag, maar in Calitzdorp is daar genoeg OTM'e so dis nie 'n probleem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelf B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die tydjie was onvergeetlik. Die diens onverbeterlik. Ek het die verblyf baie geniet.

Die diens was baie goed. Ons kon die stilte en omgewing geniet. Kamers was goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachel J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely oasis on a very hot day.

Delightful and relaxed B&B. Planning a another visit with friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en die ontbyt geniet.

Baie dankie aan Briette vir die vriendelike ontvangs, die aangename atmosfeer en veral die baie lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pats H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pats H
Gesin met klein kinders

Moeder natuur lieflik.

4 sterretjies all the way!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian R - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay excellent breakfast.

Only small problem was the soft bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgevonden Guest House se terugvoer

Thank you for your feedback. We appreciate it.

Welgevonden Guest House
Hugh G - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, comfortable and good value.

The only comment besides what is mentioned above is - I found the mattress too soft.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emil S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil S
Saam met vriende

Wonderlike verblyf in 'n landelike ligging.

Ons het Welgevonden as 'n basis gebruik om die KKNK te besoek. Dit was 'n wonderlike keuse. Die verblyf en gasvryheid van Briette (die gasvrou) was wonderlik! Die ontbyt wat ons ontvang het was die beste wat ek nog ooit in 'n gastehuis geniet het! Onvoorwaardelike aanbeveling!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgevonden Guest House se terugvoer

Baie dankie Louise vir julle vriendelike woorde. Dankie dat julle die opgewondenheid van voorbereidings vir ons seun se troue saam met ons beleef en gedeel het. Ons ontvang julle graag weer hier.

Welgevonden Guest House
Rose Marie Beck L - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose Marie Beck L
Gesin met tieners

Very thoughtful, friendly and welcoming.

We were at Welgevonden Guest House for three nights, on recommendation by friends. It was simply wonderful! Briette's famous breakfast turned out to be even better than that. Every day a new, carefully and lovingly chosen detail, a steamed fruit with the muesli, a new combination of egg, tomato and spinach roll or smoked ostrich carpaccio. Our hosts also gave very good recommendations of what to see and where to go, not too much, not too little. We had a fantastic trip over the Swartbergpass and through Meiringspoort, through Seweweekpoort, Kruisrivier and in the whole area. We will come back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgevonden Guest House se terugvoer

Thanks Rose. It was an absolute pleasure to have you here. I am quite impressed to see how you could read Afrikaans although your home language is German! We wish you all the best for your time in Stellenbosch. Regards. Briëtte

Welgevonden Guest House
Van Slooten V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Slooten V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fijne, rustige locatie omgeven door een mooie tuin.

Heerlijk adres voor een paar nachtjes. WiFi is zwak en alleen vlakbij of in de ontbijtkamer. Verder alles echt super. Er is koffie, thee, 'n koelkast en magnetron voor gezamenlijk gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons nodig gehad het!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddie M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie M
Gesin met klein kinders

Gerieflik en aangenaam verras, lekker plekkie om te bly vir dag of twee.

Ons was vyf mense as gesin en lekker verras oor die oase in die dorre Calitzdorp. Ons was vir twee dae in die omgewing en dit uiters geniet. Die ontbyt was wonderlik en die besoek aan nabygeleë wynplase uiters lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable stay.

Welgevonden is very well situated. Lovely country setting. Comfortable rooms. Excellent breakfasts. Mrs.Barry is a wonderful hostess with indepth knowledge of local and surrounding area and places of interest. Will definitely stay at Welgevonden again. Most enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Welgevonden Guest House se terugvoer

We wiill be delighted to have you back. There are many more undiscovered corners in our surroundings - ready to be explored!

Welgevonden Guest House
Grace M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n plek om weer te besoek.

Baie aangenaam met vriendelike diens, spesiale moeite en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danica V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica V
Saam met vriende

Vriendelik, hulpvaardige personeel, smullekker kos!

Dit was regtig 'n voorreg om in so 'n oulike plekkie te kon oorbly. Kamers is skoon, netjies en het genoeg spasie - ook lekker warm komberse vir die Karoo-koue! Die eienaar het werklik moeite gedoen met die verblyf en die ontbyt was uit die boonste rakke. Ons sal beslis terugkeer en het reeds vriende na Welgevonden Gastehuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniela C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela C
Enkelreisiger

Ek sal beslis weer teruggaan en enigiemand aanraai om daar te vertoef.

Ek was verras oor die pragtige, oudtydse kamer en die ligging. Dit was so lekker om op die breë stoep te sit en al wat jy hoor is die voëltjies. Briëtte en haar personeel is ook besonders gasvry en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia B
Enkelreisiger

Rustig en stil!

Dit was 'n groot lekkerte om hier oor te bly! Pragtig en rustig! Sal beslis weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lientjie J - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie J

Baie mooi en rustig. Sal definitief dit aanbeveel en wil self graag teruggaan soontoe.

Dit was die heerlikste ervaring by Welgevonden - 'n ware lushof. Mooiste tuine om in te ontspan, uiters vriendelike diens en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Huis weg van jou huis!

Ons het een nag by die gastehuis oornag en dit was 'n baie lekker ervaring gewees. Jy kry definitief waarde vir jou geld. Die gasvrou was baie behulpsaam en aangenaam. Die geriewe was fantasties en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ontbyt was baie aangenaam. Calitzdorp is bietjie uit die pad uit, maar as ons weer daar is, sal ek nie huiwer om daar te bespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celia C - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful setting, lovely garden and home.

We had a great stay for 2 nights. The breakfast was excellent, and the service all round very good. They should put showers in all rooms, and more fridge/freezer space is needed in kitchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael J - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A place that we will surely visit again.

A lovely place to break a journey, quiet, beautiful garden and attentive hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina K - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik

Badkamer het plek gehad vir tandeborsel e.a. sakkies, fyn dekor, pragtige omgewing en verblyf en heerlike ontbyt. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Helena-weg, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1843d0e85bf8a1aaaa577ba7e47540bd2227d3e13789d5f8911c2093d8f67e0aebefad7dede785b2d41e4c716586c5995775?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 St Helena Road Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.532472 21.683122