Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Welgevonden Guest House

B&B
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Helena-weg, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hierdie bekoorlike gastehuis is geleë op 'n kleinhoewe in die Klein-Karoo aan die rant van Calitzdorp, 300 m van die hoofpad en 50 km wes van Oudtshoorn.

Die gastekamers kyk uit oor 'n luisterryke tuin met 'n klomp bome. Ons is stapafstand van 3 wynkelders en die dorp bied verskeie restaurante en interessante galerye. Calitzdorp is 'n bekoorlike dorpie, maar 'n baie belangrike sentrum vir diegene wat in die omgewing bly. Oor die jare het die omliggende bergpasse die rede geword dat bergfietsryers, en natuur- en langpadliefhebbers hier kom oornag.

Die 4 dubbel en suite-slaapkamers is smaakvol versier, en toegerus met plaasstyl meubelstukke. Geniet die vrygewige gasvryheid en ontspan in die sitkamer met 'n oop kaggel, TV, speletjies, boeke en 'n kombuisie. Ons persoonlike diens en om die geskiedenis van die omgewing te deel is ons trots.

'n Plaasstyl-ontbyt kan op versoek en teen ’n ekstra koste bedien word. Die soet van die vrugte beteken dat daar baie konfyt gekook kan word, appelkose gebottel kan word, vrugtesap gedruk kan word en vars slaaie gemaak kan word. Sover moontlik word tuisgemaakte brood bedien, en daar is altyd iets ekstra by.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 77 resensies vir Welgevonden Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • St Helena-weg, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Welgevonden Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Helena-weg, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1843d0e85bf8a1aaaa577ba7e47540bd2227d3e13789d5f8911c2093d8f67e0aebefad7dede785b2d41e4c716586c5995775?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 St Helena Road Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.532472 21.683122