Stellenbosch Akkommodasie by Welgevonden Studio Woonstel | LekkeSlaap
+7
+7

Welgevonden Studio Woonstel

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wildeklawer 23, Welgevonden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Welgevonden Studio Woonstel is 'n stylvolle ateljeewoonstel wat op die Welgevonden Landgoed geleë is. Die landgoed is aan die buitewyke van Stellenbosch in die Boland geleë.

Die woonstel is op die eienaar se perseel en het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n oopplan-uitleg, lugversorging en is ingerig met 'n dubbelbed in die slaaparea en 'n stort in die en suite-badkamer. Ons baie vriendelike ou Labrador is ook op die perseel, maar sy sal nie na die vlak waar die eenheid geleë is, kom nie en dus nie pla nie.

Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n stoof. Die eenheid bied ook gratis WiFi, 'n TV met Netflix en veilige buite-parkeerplek.

Besienswaardighede in die omtrek sluit verskeie wynlandgoedere in.

Ons gee ons gaste hulle spasie, maar is altyd beskikbaar vir enige vrae so kom klop gerus aan ons deur!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Welgevonden Studio Woonstel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Wildeklawer 23, Welgevonden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Welgevonden Studio Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wildeklawer 23, Welgevonden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxYWY0NjBjLWUyNjAtNDM5MC1iNDYxLTQyNjYxM2ZlYmI1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 23 Wildeklawer Welgevonden 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-14:00 11:00 -33.902104878802 18.855052292347
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za