LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Weltevrede Akkommodasie | LekkeSlaap
+21

Weltevrede Akkommodasie

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Weltevrede Akkommodasie
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hannelize V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelize V
Enkelreisiger

Netjiese akkommodasie vir kort verblyf.

Alles is skoon en netjies en daar heers 'n ontspanne atmosfeer wat jou laat tuis voel. Ek het na-ure ingeboek en alles was in plek en deeglik gemerk om dit vir my so maklik moontlik te maak. Alhoewel ek nie gestremd is nie, was dit vir my opvallend hoeveel moeite gedoen is om gestremdes te akkommodeer. Weltevrede sal beslis my eerste opsie wees indien ek weer in Kaapstad moet oorslaap.

Weltevrede Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie vir u positiewe resensie. Waardeer.

Weltevrede Akkommodasie
Johan A - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornag fasiliteit.

Ons het op kort kennisgewing bespreek.Gerieflike skoon kamer.Gemaklike beddens!!!

Weltevrede Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie vir u kommentaar.

Weltevrede Akkommodasie
Barend C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend C

Veilig en netjies.

Baie naby aan die N1. Naby groot winkels. Regtig waarde vir jou geld. Eerste plek wat regtig geskik is vir iemand in 'n rolstoel. Geen trappe en badkamer 100% aangepaste stort.

Melvena V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvena V
Enkelreisiger

Gemaklik en gerieflik.

Gemaklik en gerieflik. Naby universiteit en winkels.

Weltevrede Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar.

Weltevrede Akkommodasie
Irmgard E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irmgard E
Enkelreisiger

Baie veilige rustige atmosfeer.

Ek het n heerlike verblyf gehad daar. Baie rustige atmosfeer.

Weltevrede Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar.

Weltevrede Akkommodasie
Josephine S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Josephine S

Baie netjies en skoon.

Die kamer was baie netjies en skoon. Personeel is baie vriendelik.

Weltevrede Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie vir u kommentaar.

Weltevrede Akkommodasie
Linda K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustige en sentrale verblyf.

Weltevrede is in 'n stil omgewing en maklik bereikbaar vanaf enige van die hoofroetes met verbinding na alle dele van die groter Kaapstad. Die akkommodasie is pynlik netjies en word voortdurend opgegradeer.

Weltevrede Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar.

Weltevrede Akkommodasie
Ciska B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ciska B
Enkelreisiger

Baie basies.

Basiese akkommodasie. Was skoon.

William S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William S
Besigheidsreis

Gemaklik.

Maklik om te vind, kamer was baie netjies en goed toegerus.

Weltevrede Akkommodasie's terugvoer

Dankie vir u positiewe kommentaar.

Weltevrede Akkommodasie
Malvin V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Malvin V
Enkelreisiger

Comfortable accommodation.

The accommodation is suitable for a one or two night stay. It is clean and neat.

Peter N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter N
Enkelreisiger

Baie gemaklik, veilig, skoon, netjies, waarde vir geld.

Nie te ver van groot inkopiesentrums, maar stil genoeg vir goeie nagrus. Baie goeie diens van bestuur/personeel, professioneel en vriendelik, hoë standaard van skoonheid en netheid. Baie goeie waarde vir geld, nie 5-ster luukse vakansieverblyf, maar uitstekende verblyf vir die besigheid's- of algemene reisiger. Sal enige tyd aanbeveel.

Weltevrede Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Weltevrede Akkommodasie
Irene N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene N
Gesin met klein kinders

Clean and quiet.

Dit was baie stil en sentraal.

Weltevrede Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie ons probeer om altyd ons beste te doen. Groete

Weltevrede Akkommodasie
Arrie C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arrie C
Enkelreisiger

Baie lekker. WiFi was af.

Baie lekker. Veilig en goed geleë.

Lilian S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian S
Besigheidsreis

Dit was gerieflik en net wat ek nodig gehad het.

Baie dankie vir die vriendelikheid.

Weltevrede Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie dit is net 'n plesier. Kom gerus weer.

Weltevrede Akkommodasie
Francois J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alhoewel basies uingerig, was die kamer pynlik netjiese en skoon.

Goeie, sentrale ligging naby die N1. Nietemin was daar geen geraas van die snelweg ten spite van die nabye ligging. Die kamer is basies toegerus met min tierlantyntjies of ekstras. Die is merkbaar dat die fasiliteit baie netjies gehou word en onberispelik skoon is. Oornag-sekuriteit is van 'n hoë gehalte.

Weltevrede Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Weltevrede Akkommodasie
Sandra L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L
Besigheidsreis

Rustig.

Sien gradering.

Weltevrede Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie vir gradering.

Weltevrede Akkommodasie
Sharne C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Sharne C
Enkelreisiger

Dit is 'n netjiese plek ideaal vir een nag se verblyf.

Weltevrede is 'n veilige oornagbestemming ideaal vir reisigers wat een aand wil oorslaap.

Henry B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel baie vriendelik en behulpsaam en die geriewe skoon, veilig en aangenaam.

Baie goeie ontvangs en intro ten opsigte van die geriewe beskikbaar deur ontvangsdame. Die geriewe netjies ens skoon, veilig en rustig, Ten alle tye veilig gevoel.

Weltevrede Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die positiewe terugvoer. Ons streef daarna om altyd ons gaste welkom en veilig te laat voel.

Weltevrede Akkommodasie
Khangelwa J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khangelwa J
Gesin met klein kinders

The staff was very nice and friendly.

The place is neat and comfortable it gives you that homely touch.

Weltevrede Akkommodasie's terugvoer

Thanks for the positive review.

Weltevrede Akkommodasie
Racine H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Racine H
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Die beste plek, dit is regtig waarde vir u geld.

Weltevrede Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie waardeer die positiewe terugvoer.

Weltevrede Akkommodasie
Anneke L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke L
Enkelreisiger

Baie goeie waarde vir geld.

Die beddens was baie gemaklik en die beddegoed was pragtig wit. Nelia was baie behulpsaam. Die veiligheid was goed. Sal dit beslis aanbeveel.

Weltevrede Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit.

Weltevrede Akkommodasie
Johan V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer besoek.

Heel verbaas, baie skoon en netjies en waarde vir geld.

Weltevrede Akkommodasie's terugvoer

Dankie vir die kommentaar. Sien uit daarna om u weer te ontvang.

Weltevrede Akkommodasie
Heinrich V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat.

Baie privaat stil en gerieflik.

Weltevrede Akkommodasie's terugvoer

U resensie word waardeer. Dankie

Weltevrede Akkommodasie
Zukiswa N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zukiswa N
Saam met vriende

Home away from home.

Weltevrede Accommodation is a self-catering accommodation and is in a very quiet place and secured with codes for entrance. It is very affordable and wheelchair friendly and the bathroom and shower also accommodate people using wheelchairs.

Weltevrede Akkommodasie's terugvoer

Thanks for your review.

Weltevrede Akkommodasie
Magrieta L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magrieta L
Gesin met klein kinders

Dit was 'n besonderse drie dae by Weltevrede Akkommodasie.

Dit was genotvol. Vriendelike diens en die gesindheid en ontvangs was warm.

Weltevrede Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie vir die resensie, dit is ons strewe om ten alle tye goeie diens te lewer.

Weltevrede Akkommodasie
Morne J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne J
Enkelreisiger

Skoon, vars linne, gerieflike self-help.

Gerieflik, skoon en netjies. Sal beslis weer gebruik maak van die plek. Daar was 'n gevoel van samehorigheid tussen gaste en dit het die verblyf baie meer spesiaal gemaak.

Weltevrede Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer ons poog om altyd die gaste 1ste te stel. Kom gerus weer.

Weltevrede Akkommodasie
Sally W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sally W

Baie vriendelike ontvangs en gerieflike verblyf.

Sal aanbeveel. Baie dankie.

Weltevrede Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie.

Weltevrede Akkommodasie
Jaco V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Enkelreisiger

Uitstekend en gerieflik.

Goed geleë met goed georganiseerde stelsels vir toeriste en reisigers.

Weltevrede Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie Jaco waardeer jou positiewe terugvoer. Kom gerus weer.

Weltevrede Akkommodasie
Sarel K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel K
Gesin met tieners

Lieflik skoon en netjies en alles baie maklik en sentraal geleë.

Ek het goeie diens van die oornaghuis sowel as LekkeSlaap ontvang, alles baie duidelik deurgegee en 'n goed toegeruste kamer met badkamer waar alles pynlik skoon en netjies was. Ons het lekker geslaap!

Weltevrede Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons poog om altyd die beste diens te lewer. Kom gerus weer terug en vertel u vriende en familie van ons.

Weltevrede Akkommodasie
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo-Lincolnstraat 80, Hoheizen, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxYmUwODFmLWYzYjctNDBkYy1hZDQzLWE1NDI2ZTUzZTUyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760  per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 80 Bo Lincoln Street Hoheizen 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.887651 18.618283
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!