by Weltevrede Guest Farm | LekkeSlaap
+10

Weltevrede Guest Farm

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Weltevrede Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carla L - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla L
Gesin met klein kinders

Dit het gevoel asof ons 'n nuwe tuiste bygekry het. Die diens was uitmuntend. Die ontvangs warm en hartlik. Die kos was wonderlik.

Dit was 'n wonderlike plaaservaring wat ons nooit sal vergeet nie. Wens ons kon langer kuier.

Karin B - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ware oase! Heerlike en goed toegeruste eenhede.

Ons het té vroeg opgedaag, maar is met hartlike gasvryheid verwelkom. Kon heerlik ontspan in pragtige, gemaklike en koel fasiliteite. Kamer is baie gerieflik, uitsig pragtig en aandete heerlik. Beveel Weltevrede Gasteplaas ten sterkste aan.

Ben V - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V
Saam met vriende

Alles was netjies en skoon en die plaassonsondergang was 'n ervaring.

Ons het 'n self-catering eenheid verwag maar het toe uitgevind daar is geen kosmaakfasiliteite in die eenhede nie. Die aandete, ontbytpakkies en koffiegeriewe in die sentrale lapa het daarvoor vergoed. Daar was Wifi beskikbaar maar die lynspoed was hopeloos, want ons kon nie eers een foto op sosiale media plaas nie.

Carl A - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl A

Mens kan nie gasvryheid koop nie, en hier is hartlike ontvangs en eerlike goeie mense.

Vriendelike hulpvaardige mense, die mooiste sonsondergange wat mens kan bedink, die kos is regte boerekos en kan kers vashou by die beste restaurante.

Andrew H - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H
Gesin met tieners

Aangenaam verras.

Weltevrede is 48 km van Sesriem-toegangshek. Jy kan vroeg in die park wees en gaan duine klim.

Yvonne K - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne K

Peaceful and pleasant. The food is delicious.

I would highly recommend this farm and encourage everyone to support the local farms first. It was good value for money and very peaceful with a friendly host. We were very impressed with the packed breakfast that they offer and have ready for you when leaving early for Sussosvlei. The dinners were delicious 'boerekos' farm meals. The units are simple, almost rustic, but very clean and comfortable. We woke up in the middle of the night and saw zebra, buck, a fox, and a rabbit at different times drinking at the small waterhole not too far from the porch. We enjoyed the swimming pool after a long day in the Namibian heat.

Vanaf
R2 112
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 112
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 112
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C19, Sesriem, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA818ca45888c14f50361bdd15a14b1898ecb678043f99388e32e373b3bc80be1a68489a83b0f038cda30ede159e68ec6eb51b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 112  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 C19 Sesriem 0000 Hardap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.17781711361 15.980075241713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem