LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Weltevreden Retief Residence | LekkeSlaap
+100

Weltevreden Retief Residence

9 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir Weltevreden Retief Residence
Netheid
4.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Hendrik W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi landgoed, goed geleë, miskien effe duur.

Die ligging kan as positief, of negatief gesien word. Die ou historiese geboue is pragtig en die eenheid waarin ons tuis was, is baie mooi en romanties, maar miskien effe beknop. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en skep 'n huislike atmosfeer. Dié restaurant was mooi, die kos was goed, maar nie wonderlik nie. Ons kan die verblyf aanbeveel, maar mense moet besef dit is taamlik duur vir wat jy kry.

Robert S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S
Saam met vriende

Pragtige plaaswerf, luukse kamers, hartlike ontvangs.

Weltevreden was 'n wonderlike ontdekking, vriendelike personeel, pragtige, historiese plaaswerf, luukse kamers, ruim, gesellige sitkamer, heerlike ontbyt in 'n mooi restaurant. Die buitetrap in die reën moet versigtig benader word en nie almal hou van 'n bad en toilet in die kamer nie.

Adéle G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adéle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, maar mense behoort gewaarsku te word teen die baie steil buitetrappe, verder was dit baie mooi.

Dit is ‘n pragtige plek. Ontbyt was baie lekker, al was die bediening ‘n bietjie stadig.

Juanita M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Sal graag wil sien as verbeterings klaar is, was ongelukkig gesluit toe ons daar was.

Lidy-anne V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidy-anne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Satisfaction and enjoyment of a very happy stay at Weltevreden Retief Residence.

From the first booking with TravelGround to overall friendliness and excellent service from everyone while staying at Weltevreden Retief Residence made it an unforgettable experience. I will recommend it to many more friends. Loved the historical value and input to preserve such a beautiful old homestead. Beautiful location in the heart of the winelands.

Hans U - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans U

Pragtige verblyf naby aan Stellenbosch, netheid en kliëntediens kan bietjie beter.

Weltevreden Retief Residence is 'n pragtige gastehuis naby Stellenbosch. Ongelukkig was daar 'n paar klein foutjies wat mens nie verwag by hierdie tipe gastehuis nie. Daar was vlekke in die duvetoortreksel in die een kamer en die duvet was verkeerd om op die bed in een van die ander kamers. Die ontbyt het redelik lank gevat, ten spyte van die feit dat ons die vorige aand reeds genoem het ons moet vroeg ry om betyds by die lughawe te wees. Toe ons by die hek wil uitry word ons gestop en is daar verwarring by die personeel oor ons betaling omdat hulle beweer dat 'n bewys van betaling nooit aan hulle gestuur is nie. Die betaling het egter al maande terug plaasgevind, so mens mag seker verwag dat hierdie tipe admin uitgesorteer is teen die tyd wat mens by die verblyf aankom. Die ekstra vertraging het ons amper 'n ekstra dag se huur vir die huurmotor gekos.

Bianca H - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige plek, net jammer dat ons ervaring nie goed was nie.

Die plekkie is pragtig en die diens oor die algemeen was vriendelik. Ek dink onder ander omstandighede sou ek 'n beter resensie kon skryf, maar ongelukkig nie. Toe ons opdaag is ons gevra vir 'n betaling, al het ons reeds op die webtuiste betaal. Toe hul later bevestig het dat hul wel dubbel betaal was, laat die bestuur ons weet dat hulle ons eers oor 3 weke kan terugbetaal. Die oggend wat ons sou vertrek was ons toegesluit in ons kamer omdat die deurhandvatsel gebreuk het (dit het glo voorheen ook gebeur). Na 'n rukkie van hulp roep uit die venster, het iemand vir ons kom help om uit te kom vir ontbyt. Niemand het voorgestel dat ons 'n ander kamer kan gebruik om ons bagasie toe te sluit nie. Toe ons na ontbyt vra of ons 'n ander kamer kan gebruik om te stort, ens. (omdat die deur stukkend oopstaan) het die senior bestuurder vir die junior bestuurder gesê dat dit nie die waarheid is nie, en dat hul reeds die deur reggemaak het. Ek moes toe die junior bestuurder gaan wys dat dit nie reggemaak is nie, en dat die handvatsel afgehaal is. Nadat die junior bestuurder bevestig het met die senior bestuurder dat ek wel die waarheid praat, is ons toegang gegee tot 'n ander kamer vir die laaste uur. Dalk kon die stukkende deur nie voorsien word nie, maar die algemene gesindheid van senior bestuur het dinge nie beter gemaak nie. Wat 'n pragtige plak, en wat 'n jammerte dat ons ervaring so sleg was.

Alexander Van De Kamp N - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alexander Van De Kamp N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prachtige locatie.

We hebben hier twee prachtige dagen gehad in dit luxe landhuis, vlakbij Stellenbosch.

Jeanette V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Verblyf was uitstekend, Faith se gasvryheid asook ontbyt was great. Sal definitief weer kom en langer bly.

Vanaf R1 255
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 255
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 255
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Welgevondenpad, Cloetesville, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAu65M1bWue4zJePUsPONng1vaRpfMRtVFZgUmAeONaJaD0nNFLH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 255  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 Welgevonden Road Cloetesville 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.89831981496 18.851461376726
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!