Grimbeek Park Akkommodasie by Weltevrenden B&B | LekkeSlaap
+17
+17

Weltevrenden B&B

B&B
  • Vanaf R840 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendstraat 6, Grimbeek Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Weltevrenden B&B bied gerieflike verblyf aan gaste in Potchefstroom.

Die gastehuis het 2 kamers wat geskik is vir 2 tot 5 gaste. Linne en handdoeke word voorsien. Ontbyt woord ook voorsien en gaste het toegang tot tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit asook 'n kombuis.

Kamer 4 is op die grondverdieping het is geskik vir 2. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer.

Die gesinseenheid is op die eerste verdieping en het 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die kamer lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin.

Gaste is welkom om die binnebraai-area te gebruik of in die tuin te ontspan. Veilige parkeerplek word agter 'n heining en elektroniese hek voorsien.

Weltevrenden B&B is 3 km vanaf die Mooirivier Mall met 'n rits winkels en restaurante en is ook net 6,5 km vanaf Potchefstroom Universiteit. Potchefstroom het 'n verskeidenheid trekpleisters soos museums, nasionale monumente, die OPM Prozesky Bird Sanctuary met meer as 200 voëlspesies en die Buffelsvlei Wild Animal Park.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Arendstraat 6, Grimbeek Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R840
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendstraat 6, Grimbeek Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0baa1656281e768e554759bd743228e5ca1ebcfae8d2be412489e1f81ddc31d21efa80ece4ac5b4aa3d2695498c56b1ff750?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (vir 2 persone) 6 Arend Street Grimbeek Park 2531 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.724945476903 27.114632207583
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za