Wendy’s Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wendy’s Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel wat in 'n kompleks in Strand geleë is. Dié kompleks is stapafstand van die strand af.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, badkamer met 'n stort, kombuis en ruim oopplan-sitarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Dis naby winkels en restaurante, en jy kan lieflike strande, wynplase, Hottentots-Holland Natuurreservaat en Somerset Mall besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Wendy’s Place sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wendy’s Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za