St. Helenabaai Akkommodasie by Wentzels Cove | LekkeSlaap
+12
+12

Wentzels Cove

Selfsorg
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 7, Shelley Point, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Wentzels Cove is in die gesogte Shelley Point-gholflandgoed geleë in St. Helenbaai, en bied gehaltevakansieverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is 'n paar meter van die strand af en binne maklike bereik vanaf winkels, restaurante en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers met slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die laaste slaapkamer het 'n stapelbed.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale. Daar is ook 2 braai-areas.

Shelley Point bied 24 uur-sekuriteit en 'n 9 putjie-gholfbaan is loopafstand van die huis af. Die omgewing is perfek vir besoekers regdeur die jaar en is slegs 150 km van Kaapstad af.

Slaapplek

’n Bespreking by Wentzels Cove sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Ligging

  • 4de Straat 7, Shelley Point, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 7, Shelley Point, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVlrFRWUOnMiAwX1mGX4bosvKO6XyDXboZF5hgEZbExno63YGhV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 300  per nag (plek vir 8) 7 4th Street Shelley Point 7282 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.70968 17.96646
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za