Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Werfhuisie

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsvlei Plaas, Net langs die R316, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Werfhuisie is op 'n plaas in familiebesit, tussen Arniston en Bredasdorp, geleë. Die perseel het sonkrag en 'n omsetter en word dus nie deur beurtkrag geraak nie. Daar is ook WiFi beskikbaar.

Die Werfhuisie bied slaapplek vir 3 gaste en is toegerus met 3 beddens. Sou jy dalk 'n 4de persoon wou saambring is jy welkom, maar bring net eie beddegoed. Die beddens kan ook opgemaak word as 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die enkelbed, 'n dagbed, kan gedurende die dag as 'n rusbank gebruik word. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die klein leefarea het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n tweeplaat-gasstofie. Potte, panne, 'n ketel en basiese kookgeriewe word ook voorsien en daar is eetgerei vir 4 gaste. 'n Braai-area is beskikbaar en die eerste bondel vuurmaakhout is gratis. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen ekstra koste.

Kom en ontdek die plaas of onderneem die kort motorrit na Arniston en Waenhuiskrans vir 'n dag op die strand. Bredasdorp bied 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede soos Nampo Kaap Week, Die Voet van Afrika Maraton en die Cape Floral Kingdom Expo. Vir diegene wat 'n bietjie verder wil verken, is Struisbaai en Agulhas net sowat 36 km ver en daar is verskeie wynplase op die pad.

Slaapplek

’n Bespreking by Werfhuisie sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir Werfhuisie
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Elandsvlei Plaas, Net langs die R316, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Werfhuisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandsvlei Plaas, Net langs die R316, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmYjczZjRlLWZmY2ItNGNmZC05YjVkLWRlN2ZhODEyNzJlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 33 5 1 5 Farm Elandsvlei Off the R316 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.612720559043 20.223389267921