Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

WesKus PanDokkies

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 58 resensies vir WesKus PanDokkies
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Annemarie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal beslis die WesKus PanDokkies aanbeveel. Ons het 'n heerlike vakansie gehad.

Ons het die verblyf vreeslik geniet. Hanlie, baie dankie vir julle vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Heerlik. Alles soos beskryf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Marna,
Baie dankie vir jou resensie! Dit was lekker om jul in ons Pondokkie te verwelkom. Kom kuier gou weer.
Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Nicola V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Sal beslis weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Hallo Nicola,
Baie dankie vir jou resensie! Ons sien daarna uit om jou weer in een van ons Pondokkies te verwelkom.

Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Coenraad Pierre D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, netjies, gerieflik en skoon!

Pragtig ingerig, Hanlie is "hands on"! Geen kragonderbrekings nie! Heerlike wegbreekplekkie aan die Weskus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Coenraad,
Baie dankie vir jou resensie. Dit was lekker om jul as vriende in ons Pondok te verwelkom! Kom kuier gou weer.
Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Nelia L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nelia L
Enkelreisiger

Pragtige plekkie.

Pragtige plekkie met 'n oulike gasvrou. Net jammer handdoeke word nie verskaf nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Dankie Nelia vir jou resensie. Ons vra dat kliënte hul eie handdoeke bring met kwotasie asook die dag van inboek dmv 'n whatsapp boodskap. Ek het ook gevra met inboek of jy' n handdoek het waarna jy gesê het jy het. Jammer dat jy voel jy nie 5ster waarde vir geld ontvang het nie. Ons gaan egter nie afstand doen van die reël nie agv higiëne.
Nogmaals dankie vir jou ondersteuning.
Hanlie

WesKus PanDokkies
Matthys O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys O
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek met hart.

Strandfontein is 'n puik vakansiebestemming en ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Matthys,
Dit is baie lekker om te weet dat jul ons Pondokkie geniet het. Baie dankie vir jou resensie. Kom kuier asb weer by ons.
Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Denver James H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denver James H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, convenient, friendly and accommodating owner.

Thoroughly enjoyed our stay that was, unfortunately, just too short.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Denver,
Baie dankie vir jou resensie. Dit was baie lekker om jul by ons Pandokkies te ontvang. Kom gerus volgende keer langer.

Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Gerhard S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, ontspannende naweek.

Die verblyf was skoon, netjies en sentraal geleë. Ontvangs was vriendelik en ons is op hoogte gehou per telefoon oor enige gebeurlikhede. Verblyf is veilig en genoegsame spasie om ons motor te parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Anel. Kom kuier gerus weer by ons Pandokkies.
Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Shani S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shani S
Gesin met tieners

Weskus-gasvryheid, son, see en baie meer.

Weskus Pandokkies was perfek. Ons het heerlik gebly. Fasiliteite voldoende en net 'n lekker vakansiehuisie. Ons gasvrou Hanli was baie gasvry en akkommoderend - het perongeluk 'n venster gebreek en dit was baie goed hanteer. Dankie Hanli.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Beste Shani,
Baie dankie vir die resensie. Dit was lekker om jul hier te he. Kom kuier gou weer.
Groete,
Hanli

WesKus PanDokkies
Lorraine S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine S
Saam met vriende

Alles-in-een-verblyf!

Baie lekker gebly, netjies, alles wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Beste Lorainne, baie dankie vir jou resensie. Laat weet ons asseblief wat ons kan doen om te verbeter. Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Pieter J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf.

Ideale oornagveblyf vir twee in 'n netjiese kothuisie met 'n binnebraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Hallo Pieter
Baie dankie vir jou resensie. Kom kuier gou weer by ons Pandokkies.
Groete
Hanlie

WesKus PanDokkies
Elzabe L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit so geniet en heerlik ontspan.

Die personeel is baie vriendelik en baie hulpvaardig. Sal definitief weer gaan kuier! Dit was uitstekend en bitter lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Hallo Elzabe,
Ons baie bly dat jy jou verblyf by ons Pandokkies geniet het. Kom kuier gerus gou weer.
Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Nico L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en gekuier. Hanli is 'n ster.

Gaan eet by restaurant op die see. Heerlike seekos vir min geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Hallo Nico, baie dankie vir die resensie. Ons wag vir julle volgende Pandokkie kuier. Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Benita V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita V

Heerlik gebly.

Dis 'n baie lekker plek. Alles is daar. Mooi uitsig. Ons sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Hallo Benita, dankie vir jou resensie. Ons sien uit daarna om jou weer by die Pandokkies te ontvang.
Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Rina M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspanne atmosfeer.

Hartlik ontvang deur die gasvrou. Alles wat benodig word is daar en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Hallo Rina,

Dankie vir jou resensie.
Kom kuier gerus weer en laat weet ons asb waar ons kan verbeter, veral op netheid.

Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Gerda V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike huisie, pragtige decor. Ons is bae vriendelik ontvang.

Die huisie is pragtig, gerieflik, skoon, alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Gerda,
Baie dankie vir jou resensie. Kom kuier asb gou weer by ons Pondokkie.
Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Cape Natural Agri Services (pty) Ltd A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cape Natural Agri Services (pty) Ltd A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties gebly.

Hanlie is 'n baie gawe gasvrou en het ons warm ontvang. Dit is een van die skoonste plekkies wat ons al ooit besoek het. Dit was lekker om op solar te wees, terwyl die dorp beurtkrag gehad het. Baie mooi binne en ons sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Adel,
Baie dankie vir jou resensie. Dit was lekker om jul by ons Pandokkies te ontvang. Kom kuier gou weer.
Groete
Hanlie

WesKus PanDokkies
Roelf V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier het ons die lekkerste geslaap van al die nege plekke waar ons tuisgegaan het.

Baie gasvry ontvang. Die huisie is uiters kreatief en smaakvol gemeubileer. Die enigste aanbeveling is om die warm water vir stortdoeleindes te hersien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Ons het nou gas geysers geinstalleer om voorsiening te maak vir die sonpanele wat volgende week geinstalleer word. Dit behoort die beperkte warm water probleem op te los.
Dankie dat jul die Pandokkies ondersteun het. Kom kuier gou weer.
Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Lood V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lood V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek.

Baie goeie dekor en uitstekend toegerus, sal vir seker weer kan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Goeiedag Lood
Baie dankie vir jou resensie.
Groete
Hanlie

WesKus PanDokkies
Julande M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julande M
Gesin met tieners

Weskus-gasvryheid.

Heerlik gekuier, kom definitief terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Julande,
Dankie vir jou resensie. Dit was lekker om jul hier te verwelkom.
Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Nicole B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

This was honestly a very relaxing place and it met all my expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Dankie vir jou resensie Nicole. Dit was net 'n plesier om jul hier te he.
Kom kuier asb weer.
Groete
Hanlie

WesKus PanDokkies
Sharlene P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene P
Gesin met tieners

Die huisies is vreeslik mooi gemaak en alles is, daar wat jy nodig het, dit is gerieflik en gesellig. Ons het al 3 die huisies bespreek en dit het goed vir ons gewerk.

Die huisies is naby genoeg aan die strand om te stap. Ons gaan vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Sharlene,
Baie dankie vir die teruvgvoer. Kom kuier asb gou weer.
Groete
Hanlie

WesKus PanDokkies
Helena G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena G

Unexplainable.

Where do I start. the place was amazing, warm environment and atmosphere was just perfect. Hanlie and her husband went the extra mile, I had a flat tire the next morning and in short they got it sorted for me in literally few minute so that we can continue our amazing stay. From the bottom of my heart thank you so much I will definitely come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Hi Helena,

I am glad that we could assist you. Thank you for your kind remarks, it was a pleasure to have you as our guest.
Please come visit us again.

Regards,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Kai P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kai P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good, clean accommodation, nice within Strandfontain.

Good times and great experience with Strandfontein. We are happy to come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Good dai Kai,
Thank you for your review, much appreciated. It was a pleasure to have you here!
Regards,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Willemjohannesjacobus S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willemjohannesjacobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles ruik na rook as jy binne braai.

Bied geriewe soos op foto's. Verblyf was basiese geriewe wat skoon en netjies was. Beperkte see-uitsig van die huis waarin ons gebly het. Braaiplek in eenheid rook en alles ruik na rook in die eenheid. Ek het my eie droë hout saamgevat. Ons het na 2 dae na 'n ander eenheid geskuif met pragtige uitsig, maar braaiplek het nog meer gerook. Strandfontein het nie juis 'n verskeidenheid restaurante nie en dit het gereën en ons was 2 dae sonder krag in die donker. Geen generator mag volgens eienaar gebruik word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Goeie dag Willem,
Jammer om van jou teleurstellende ondervinding rakende u verblyf te verneem.
Ons kan ongelukkig niks aan ons ligging doen nie behalwe om mense te vra om die beskrywings van eenhede te lees alvorens hul bespreek. Dit verminder die ongemak aan beide kante.
Ons mag ongelukkig nie generators op die grid sit nie soos per matzikama munisipaliteit se reels.
Desember was hier weerlig wat veroorsaak het dat hier 'n krag onderbreking was wat die hele dorp in die donker gedompel het. Ek het voorsiening gemaak met gasstofies, herlaaibare gloeilampe (wat beperkte ure het).
Strandfontein het beperkte dienste soos gepubliseer in ons beskrywing asook u kwotasie.
Verskeie mense gebruik die binne braaie van al ons eenhede en daar was 'n probleem met die' huis' se braai wat wel reggestel is.
Baie jammer dat ons en Strandfontein nie aan u vereistes voldoen het nie.
Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Ilze V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan in 'n unieke, mooi plekkie.

Hanli is 'n fantastiese gasvrou wat haar plekkie met soveel liefde, detail en met 'n kunsoog versier het. Ons sal verseker weer daar gaan kuier en kan Weskus Pandokkies met vrymoedigheid aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer


Baie dankie vir jou resensie. Ons is so bly as jy jou tyd by ons geniet het. Kom kuier asseblief gou weer in Strandfontein!

WesKus PanDokkies
Willie D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs persoonlik deur eienaar. Lekker gebly!

Ons slaapplek was betyds gereed, netjies en lekker om daar te bly. Beveel beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Dankie vir jou resensie Willie! Dit was lekker om julle te ontvang by ons. Kom kuier gou weer.
Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Merle N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle N
Enkelreisiger

Oulike, cozy plekkie.

Als is daar wat jy nodig het. Hanlie die gasvrou 'n besonderse mens en laat mens regtig welkom voel. Die plekkie mooi kunssunnig gedoen en binne loopafstand na als.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Dankie vir jou resensie Merle! Dit was lekker om julle te ontvang by ons. Kom kuier gou weer by ons.
Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Mariska J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska J
Saam met vriende

Very pleasant and relaxing.

Enjoyed our stay very much and would surely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Mariska, dankie vir jou resensie. Kom kuier weer by ons Pandokkies.

Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Fanie S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

So ’n netjiese plek en die eienaar is ’n ster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Dankie Fanie vir jou positiewe resensie. Ons is bly as jou ervaring by die Pandokkies lekker was. Kom kuier gou weer.
Hanlie

WesKus PanDokkies
Ammiel S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ammiel S
Enkelreisiger

Fantasties.

Hanlie was baie behulpsaam en vriendelik. Binnebraai is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Hallo Ammiel,
Baie dankie vir jou positiewe resensie! Kom kuier gou weer by ons Pandokkies.
Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Stefan S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename plekkie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Dankie Stefan vir jou resensie. Kom kuier asb gou weer by ons Pandokkies.
Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Marius V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is hartlik ontvang en lekker geslaap.

Dis baie aangenaam in Strandfontein gewees. Mooi skoon strand. Lekker eetplek op die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Dankie vir jou resensie Marius. Kom kuier gerus weer vir ons.
Groete
Hanlie

WesKus PanDokkies
Anne-lize D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-lize D
Gesin met tieners

Rus vir die liggaam. Vrede vir die siel.

Weskus Pandokkies - en spesifiek Tam'nLeki is 'n pragtige, skoon, gerieflike huisie waar jy kan ontspan met 'n beker koffie terwyl jy die rustigheid van die omgewing en die pragtige uitsig oor die see geniet. Hanlie is 'n wonderlike gasvrou en het altyd seker gemaak of alles reg is. Ons het ook die voorreg gehad om walvisse te sien tydens ons kort kuiertjie. Sal beslis gou weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Dankie vir jou resensie Anne-Lize! Dit was lekker om julle te ontvang by ons. Kom kuier gou weer by ons.
Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Louise V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en vriendelikste gasvrou.

Sal WesKus PanDokkies definitief 100% aanbeveel. So hartlik verwelkom in die skoonste, mooiste pandokkie ooit. Was sommer net lekker. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Louise, baie dankie vir positiewe resensie. Kom kuier gou weer by ons Pondokkies.
Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Suna L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en heerlik.

Pragtige uitsig oor die see en die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Dankie vir jou resensie Suna. Kom kuier asb weer by ons PanDokkies.
Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Coenie K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie K
Besigheidsreis

Lieflike selfsorg met alles mooi uitgedink - ten volle toegerus en puik waarde vir geld!

Die gasvrou het ons heeltyd op hoogte gehou met haar puik kliëntediens! Regtig 'n juweel verblyfplek in Strandfontein!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Dankie Coenie vir jou resensie. Kom kuier asb gou weer by die PanDokkies.
Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Pat J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pat J
Enkelreisiger

Clean, cosy and comfortable and well located.

Hanlie is a friendly host and was very helpful. She informed me of all the places of interest to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Thank you, Pat, for your rating. Please visit Pandokkies again.
Regards,
Hanlie.

WesKus PanDokkies
Sunette B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en pragtig.

Baie mooi dekor, nice seaview. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Sunette, baie dankie vir jou resensie. Kom kuier asseblief gou weer by ons.

WesKus PanDokkies
Jan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Alles wat benodig word is daar. Ontvangs was uitstekend. Verblyf is baie lekker. Het net 'n probleem met die stort in die begin gehad. Water in geiser is baie beperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Jan,
Baie dankie vir jou positiewe resensie en terugvoer. Ons moet waterbesparings op 'n gereelde basis toepas daarom die 30L elektriese geysers met stort intervals van 15 minute. Ons verduidelik die gebruik daarvan tydens inboek asook met' n nota in die badkamer.
Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Renee P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee P
Saam met vriende

Stunning.

Ons bly so lekker dat ons sommer die tyd met die eienaar verleng het. Dit het al ons verwagtings oortref en Weskus Pandokkies is ’n juweel. Ons gaan vir seker volgende jaar weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Renee, baie dankie vir jul positiewe resensie. Kom kuier asb gou weer.

WesKus PanDokkies
Delina M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Delina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon verblyf binne loopafstand van strand.

Eenvertrekhuisie kreatief gemeubileer met en suite-badkamer. Ongelukkig rook die kaggel baie. 'n Aanbeveling sal wees om 'n "homefire" braai te installeer. Geen braaigeriewe buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Delina, baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bewus daarvan dat daardie braaier bietjie rook, maar dit help om 'n venster of bo-deur oop te maak met 'n binne braai. Ons sal wel aandag daaraan gee. U het verby die buite braai gestap waar u parkeer het. Daar staan stoele ook om die braaier gepak.Baie jammer dat die ondervinding in hierdie huisie nie 5 ster was nie. Ek het hom vir nou toegemaak op lekkeslaap om die binnebraai uit te sorteer.

WesKus PanDokkies
Paul N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlikste verblyf met 'n snoesige bed!

Baie mooi eenheid met alles wat mens benodig. Lekkerste slaapplek en goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Paul baie dankie vir jou positiewe resensie, kom kuier gou weer by ons.
Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Arend P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arend P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Met ons aankoms is ons hartlik ontvang, ons het sommer dadelik tuis gevoel. Ons is ingelig oor al die lekkerste eetplekke en alles om te sien en te doen. Dit is voorwaar ook nog een van die mooiste plekkies, kunstige meubels met elkeen sy eie karakter. Tot in die fynste detail beplan vir wat mens dalk kan benodig tydens jou verblyf. Baie lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Arend, baie dankie vir jou positiewe resensie. Kom kuier asb gou weer by ons.

WesKus PanDokkies
Daleen G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen G

Ongelooflike wegbreekplekkie. Plaasgevoel, huisie by die see. Wat meer kan mens vra. Alles was perfek.

Baie dankie vir die die gasvrou. Ons baie lekker oornag en wens kon nog 'n bietjie langer kuier. Mooi strand en mooi area. Meer as genoeg vir behoorlike rus en ontspan. Die binnebraai en die dek wat oor die see kyk was groot plus punt na lang dag op die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer! Ek is bly julle het lekker by ons gekuier, kom gou weer!

WesKus PanDokkies
Johan M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik gasvryheid en netjiese blyplek.

Ons was gelukkig om in die groter huis te bly, moenie te haastig wees nie en bly 'n ekstra dag net om die atmosfeer en uitsig te geniet. Stop by Fryers Cove in Doringbaai vir die lekkerste seekos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Dankie Johan vir jou resensie. Kom kuier gou weer by ons.
Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Anneme S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneme S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, goed toegeruste eenheid.

'n Netjiese, goed toegeruste eenheid met alles wat nodig is vir 'n uitgebreide verblyftydperk. Dekor bied 'n huislike atmosfeer met aandag aan detail. Gerieflike binnebraaifasiliteit. Verkeer verby die eenheid is minimum en nie steurend nie. Paleis het 'n uitsig op die see en is ook stapafstand van die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Anneme, baie dankie vir jou terugvoering.
Kom kuier gou weer by ons.
Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Shannon G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shannon G
Gesin met klein kinders

Comfortable.

Friendly host and comfortable lodgings with a good view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Good day Shannon,
Thank you for your review. I would have liked to know where we went wrong on 'netheid' since that is one thing where I am trying not to compromise and would like to apologise for any inconvience based on that rating.

WesKus PanDokkies
Jan P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P
Saam met vriende

Lekker oorgestaan daar.

Weskus PanDokkies het 'n pragtige uitsig oor die see en ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Kom kuier gou weer.

WesKus PanDokkies
Lize V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money.

Very friendly host and the cottage had all we needed. Good value for money. Pity that there is no stoep to enjoy the sea view, but for a winter hideaway it is perfect.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie waarde vir geld.

Baie vriendelike gasheer en die kothuis het alles gehad wat ons nodig gehad het. Goeie waarde vir geld. Jammer dat daar nie 'n stoep was om die see-uitsig te geniet nie, maar vir 'n winterwegbreek is dit perfek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Thank you for your rating. I am sorry if there is anything misleading in our description of the location of the property. I will revise and adjust if needed.

WesKus PanDokkies
Ciska S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Mooi skoon, husilike omgewing!

Dit is die allermooiste huisie wat so lekker geruik het met ons aankoms. Die gasvrou is verwelkomend en het ons sommer vroegdag al welkom laat voel met 'n informative boodskap terwyl ons op pad was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier asseblief gou weer vir ons.
Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Marna K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik!

Baie rustig en skoon! Vriendelike gasvrou, lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Kom kuier gou weer vir ons.
Groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Sarette E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarette E
Gesin met tieners

Mooiste dorpie. Pragtige, skoon eenheid. Volledig toegerus, baie smaakvol gemeubileerd.

Absoluut een van die mooiste oornagplekke wat ons nog besoek het. Vriendelike diens. Egte Plattelandse gasvryheid. Goeie waarde vir geld. 'n Rusplek waar jy weer jou batterye te kan herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Kom kuier asb gou weer by ons.
Vriendelike groete,
Hanlie

WesKus PanDokkies
Karin K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die oomblik wat ons daar gestop het was ons naweek gemaak met die vriendelikheid van Hanlie, niks is moeite gewees nie!

Plek is pragtig en skoon en baie goed toegerus, die decor is so smaakvol en soveel aandag aan detail gegee! Regtig plek wat ek kan aanbeveel en ons sien uit na ons volgende naweek! Uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Kom kuier asseblief gou weer vir ons.
Groete
Hanlie

WesKus PanDokkies
Pieter K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hanlie en Eddie was uiters vriendelik, gasvry en behulpsaam. Ons het lekker gebly en sal weer daar gaan aanklop.

Die see-uitsig was nie so goed nie maar die gasvryheid het daarvoor opgemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, kom kuier gerus weer by ons.

Groete
Hanlie

WesKus PanDokkies
Mari P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend!

Ond het heerlik gekuier by Pandokkies. Ons is hartlik ontvang en deurentyd seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig het. Die eenheid is baie netjies en smaakvol uitgerus met alles wat mens nodig het vir selfsorg. Ons sal Pandokkies definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer, kom kuier gou weer.

WesKus PanDokkies
Maria L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sterk aan te beveel!

Vriendelike, rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Baie dankie vir die resensie ons hoop julle kom kuier gou weer.

WesKus PanDokkies
Marna B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Sal beslis weer daar aandoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

WesKus PanDokkies se terugvoer

Baie dankie, ons hoop jul kom sommer gou weer kuier.

WesKus PanDokkies
Vanaf R1 190
R1 190 R1 071
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 190
R1 190 R1 071
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 190
R1 190 R1 071
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kronkelweg 45, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc68c77f87d057efbf6c264da9f3f6009ddd420df3d8343ebb5e3c650a8205c146657987238c63c33dc0384c382b2cdb15b66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 190 nouVanaf R1 071 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 45 Kronkel Road Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -31.7511147859 18.229429721832