Langebaan Akkommodasie by Weskus Villa | LekkeSlaap
+21
+21

Weskus Villa

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 045 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-rylaan 55, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Weskus Villa is 'n gemaklike selfsorg-gesinshuis, wat volledig ingerig is vir 8 mense. Dié dubbelverdiepinghuis is in die Country Club geleë, met 'n gedeeltelike uitsig oor die see van die tweede verdieping af. Die huis is net 2,5 km van die strand af.

Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 dubbelstapelbeddens. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n privaat badkamer en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die huis het ook 'n gaste-toilet op die onderste vloer.

Weskus Villa is volledig toegerus met al die nodige luukshede soos 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en DStv (Hotel-pakket). Die huis is ook ingerig met linne en handdoeke. Die onderste vloer het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n oopplan-leefarea en 'n binnebraai. Daar is ook 'n groot dubbelmotorhuis en 'n geplaveide agterplaas. Dit is ideaal vir vissermanne met bote.

Daar is die hele jaar lank son, veilige water en gunstige windtoestande en daarom is Langebaan 'n paradys vir watersport-entoesiaste. Die volgende doendinge is gewild hier: vlieërbranderry, seilplankry, kajak, seiljag en waterski. Die getymoddervlakte is jaarliks 'n groot trekpleister vir duisende voëls. Daar is ook inwonende spesies soos die flaminke. Verder kom die wêreld se grootste witkruisvleivalk-kolonie ook hier voor.

Weens die droogte is wasmasjiene nie beskikbaar nie, tensy gaste 7 dae of langer bespreek.

Slaapplek

’n Bespreking by Weskus Villa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 7 resensies vir Weskus Villa
Netheid
4.0/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Fairway-rylaan 55, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weskus Villa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 045
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 045
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 045
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-rylaan 55, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtE4zWprMl7N5q9ddIAQigQ7Nr5Gk0dMjxtFoTXLdBHnYvUdSyc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 045  per nag (plek vir 6) 7 5 1 4 55 Fairway Drive Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.0829499 18.04589
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za