LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Weskus Villa | LekkeSlaap
+21

Weskus Villa

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 7 resensies vir Weskus Villa
Netheid
4.0/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.7/5
Penelope A - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Penelope A
Gesin met klein kinders

Puik verblyf.

Fantastiese naweek. Alles goed. Julle mag dalk die geiser laer wil stel. Die water was vuurwarm. Sal hierdie plek beslis aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great stay.

Great weekend. All good. Might want to turn down the geyser, water was scalding hot. Would definitely recommend the place.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Weskus Villa's terugvoer

Hello Penelope,

Thank you so much for your feedback. We are so happy to hear you enjoyed your stay, and we hope to see you again soon.

The team @ Weskus Villa
Managed by Langebaan Holiday Homes

Weskus Villa
William P - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
William P
Gesin met klein kinders

Baie rustig. Lekker ruimte vir kuier.

Skoon. Lekker groot leefarea vir die hele gesin. Binne bereik van meeste van die winkels. Vriendelike kliëntediens.

Annalene L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalene L
Saam met vriende

Dit was baie lekker en die diens uitstekend, sal weer die plek bespreek.

Dit was 'n baie lekker naweek, en die blyplek was netjies, sal weer die plek bespreek.

Weskus Villa's terugvoer

Hallo Annalene,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee oor jou verblyf. Ons waardeer dit regtig baie en ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Die Span by Weskus Villa
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Weskus Villa
Kayla L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla L
Saam met vriende

Asemrowend en baie gemaklik.

Die tydjie wat ons by Weskus Villa spandeer het was baie lekker. Ons het die huis geniet, dit was gemaklik en al die nodige goedjies was daar wat ons nodig gehad het. Baie lekker. Ek sal beslis weer Weskus Villa toe gaan.

Kabous D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kabous D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis met alles wat jy benodig.

Heerlik gebly vir 4 dae en wou nie huis toe gaan!

Weskus Villa's terugvoer

Beste Kabous,

Baie dankie vir die terugvoer, ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Groete,
Die span by Weskus Villa @ Langebaan Holiday Homes

Weskus Villa
Sue D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sue D
Gesin met tieners

We had a happy and comfortable stay at Weskus Villa.

We enjoyed a great weekend together at Weskus Villa. The kids loved the big open house and the paved area for skateboarding and rollerblading. A lovely house!

Nadia M - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia M
Gesin met tieners

Dit was aangenaam!

Dit was baie aangenaam en rustig.

was R2 045
Vanaf R1 534
per nag (plek vir 6)
was R2 045
Vanaf R1 534
per nag (plek vir 6)
was R2 045
Vanaf R1 534
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-rylaan 55, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtE4zWprMl7N5q9ddIAQigQ7Nr5Gk0dMjxtFoTXLdBHnYvUdSyc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 045, nou Vanaf R1 534  per nag (plek vir 6) 7 5 1 4 55 Fairway Drive Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.0829499 18.04589
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!