LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Weskus Villa | LekkeSlaap
+21

Weskus Villa

7 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Weskus Villa
Self-catering.
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 12 Nov 2020 tot 13 Des 2020.

Belasting en Ekstras

Die addisionele terugbetaalbare breekskadedeposito deposito beloop R1000 per bespreking en dit is betaalbaar saam met jou laaste betaling 7 dae voordat jy inklok.
Weens die droogte is wasmasjiene nie beskikbaar nie, tensy gaste 7 dae of langer bespreek.

Let daarop dat dit 10 werksdae neem om die breekskadedeposito terug te betaal.
Inkloktye is tussen 16:00 en 19:00.
Vir elke halfuur wat gaste laat inklok sal daar 'n fooi van R250 gehef word. Hierdie fooi moet met aankoms in kontant betaal word.
Niemand word toegelaat om na 20:00 in te klok nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

was R2 045
Vanaf R1 534
per nag (plek vir 6)
was R2 045
Vanaf R1 534
per nag (plek vir 6)
was R2 045
Vanaf R1 534
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-rylaan 55, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtE4zWprMl7N5q9ddIAQigQ7Nr5Gk0dMjxtFoTXLdBHnYvUdSyc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 045, nou Vanaf R1 534  per nag (plek vir 6) 7 5 1 4 55 Fairway Drive Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.0829499 18.04589
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!