LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Weskusverblyf | LekkeSlaap
+13

Weskusverblyf

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 58, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Weskusverblyf is ’n selfsorgeenheid in Port Owen, in Velddrif geleë en ideaal naby restaurante en ’n supermark.

Dié eenheid is op die boonste verdieping geleë en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die badkamer het ’n stort, wasbak en 'n toilet. Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, breekware, eetgerei en ’n etenstafel. Die sitkamer het ’n gemaklike hoekbank en ’n TV. Die sitkamer lei na ’n balkon met ’n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Verskeie kusdorpies is minder as 45 km weg van die huis af. Die see en Bergrivier is gewild vir visvang, swem, bootvaarte en meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Weskusverblyf sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Weskusverblyf
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Port Owen-rylaan 58, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weskusverblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 58, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIEScpnznrngAKpNlXeH7Qa7vm18cIEfLHAijH9xoNdXzOCAVnR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 58 Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -32.785031900915 18.151385688215
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!