LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Wessels House Studio | LekkeSlaap
+6

Wessels House Studio

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsstraat 14, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R975 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wessels House Studio is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Groenpunt. Dié woonstel het sy eie ingang en is op dieselfde perseel as die hoofhuis. Dit is ideaal vir sakereisigers en paartjies wat Kaapstad wil verken. Die woonstel is ook lekker sentraal en naby verskeie geriewe, winkels, restaurante, en kroeë in hierdie byderwetse hoekie van Kaapstad.

Wessels House Studio het 2 enkelbeddens en oorgenoeg kaste. Daar is 'n lessenaar vir sakelui. Die volledige en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Die gerieflike sitarea het 'n platskerm-TV met DStv-kanale en deure wat op die tuin oopmaak. WiFi-toegang is beskikbaar.

Skakel gerus vir Chris gedurende jou verblyf as jy enige vrae oor Kaapstad of die eiendom het. Ons bied ook 'n betroubare vervoerdiens na die lughawe. Dié diens is beskikbaar op versoek en teen 'n addisionele koste.

Wessels House Studio is lekker naby die MyCiti-busroete wat gerieflike toegang tot al die strande op die Atlantiese kusstreek bied en die stil woonbuurt is naby heelwat vermaak en besienswaardighede.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Wessels House Studio
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Wesselsstraat 14, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wessels House Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Vanaf R975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselsstraat 14, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyODJkMmUzLTFlY2UtNGVlZS1hOGE1LTc5YWZjYzAxOTVlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R975  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 14 Wessels Road Green Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.91142 18.41318
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!